Die soldaat bly die naweek in aanhouding.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dendron"
Weermaglid skiet glo man wat nie masker dra
Weermaglede het ’n groep mense sonder gesigmaskers opgemerk en hulle daaroor gekonfronteer.
Dendron-aanval: Vierde verdagte is huiswerker se seun
Die een verdagte is uitgeken as die seun van ʼn huiswerker op die plaas.
Dendron-aanval: Nog ʼn verdagte vas
ʼn Vierde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die plaasaanval verlede week in die Dendron-distrik in Limpopo.
Dendron-aanval: Twee in hof, derde verdagte dood
Die ander twee verdagtes het op verskeie aanklagte, insluitend gewapende huisroof en verkragting, in die hof verskyn.
Foto’s: Limpopo-boere trek saam ná Dendron-plaasaanval
Honderde voertuie het na die hof opgetrek waar die verdagtes Vrydag verskyn het.
Plaasaanval: Boer, vrou ernstig beseer; 3 vas
Die verdagtes is kort na 06:00 in Polokwane voorgekeer en ʼn skietery het uitgebreek.
Verdagte vas vir aanval op Dendron-plaas
Basie Nelson se selfoon is in die verdagte se besit gevind.
Boer op plaas naby Dendron aangeval
Kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder in Limpopo, het gesê die aanvallers het met ʼn verskeidenheid items gevlug. Dit is nog nie bekend of die aanvallers wél wapens gebuit het nie.