Die Covid-19-pandemie en gevolglike inperkings, opeenhopings by hawens én die wêreldwye mikroskyfie-tekort het die motorbedryf op sy knieë gedwing. Die bedryf het egter sy staal gewys en alle segmente – passasier‑ én handelsvoertuie – het in 2021 sterk gegroei teenoor 2020.
Alles vir die sleutelwoord "Naamsa"
Motorbedryf groei ondanks talle uitdagings
Toyota kraai steeds koning te danke aan die bekendstelling van sy Corolla Cross en die Hilux wat steeds uiters gewild is.
Motorbedryf verras ondanks uitdagings
Onder die bakkies staan Hilux nog die sterkste in terme van verkope.
Motorbedryf begin weer spiere bult
Verkope van nuwe motors het in Augustus weer begin kop optel ná die “perfekte storm” wat die Suid-Afrikaanse ekonomie in Julie getref en ʼn enorme uitwerking op die motorbedryf gehad het.
‘Perfekte storm’ het groot impak op motorbedryf
Dit sluit in die wêreldwye tekort aan halfgeleier-mikroskyfies, die kuberaanval op Transnet se hawens, die onluste in KwaZulu-Natal en dele van Gauteng én die herinstelling van die vlak 4‑inperking.
Motorverkope staan sterk
Kyk hier vir die 20 topverkoper-passasiersmotors en die 10 topverkoper-bakkies in Suid-Afrika in Junie.
Motorverkope begin weer kop optel
Toyota se Hilux was die topverkoper in Mei met 3 700 nuwe bakkies wat verkoop is.
VW, Toyota kraai koning met motorverkope wat begin herstel
Die jongste syfers beteken egter nie dat dit ʼn puik jaar vir motorverkope gaan wees nie weens die invloed van die wêreldwye tekort aan halfgeleier-mikroskyfies.