Nelson Mandela is in Junie 1964 tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy het 18 van sy 27 jaar tronkstraf op Robbeneiland deurgebring.
Alles vir die sleutelwoord "Nelson Mandela"
Wêreldleiers bring hulde aan Nelson Mandela
Die Amerikaanse president Barack Obama het sy medelye aan president Jacob Zuma betuig na die afsterwe van oudpresident Nelson Mandela.
Mandela se Afrikaanse brief uit die tronk
In 1975 ontvang Tafelberg-Uitgewers ʼn Afrikaanse brief en die adres van die briefskrywer is Robbeneiland.
Madiba en Graça
Oudpresident Nelson Mandela was ten tyde van sy dood met Graça Machel getroud – die enigste vrou ter wêreld wat al met twee staatshoofde getroud was.
‘n Oorsig oor die lewe van Nelson Mandela
‘n Oorsig van die lewe van Nelson Rolihlahla Mandela.
Die heimwee na die Mandela-era
Flip Buys bied sy mening oor Mandela se afsterwe en neem die sogenaamde “Mandela-era” onder die loep.
Die heimwee na die Mandela-era
Flip Buys bied sy mening oor Mandela se afsterwe en neem die sogenaamde “Mandela-era” onder die loep.
Orania en Mandela deel standpunt
Die Orania Beweging en voormalige president Nelson Mandela het dieselfde standpunt van wedersydse erkenning gemeen, het dié organisasie Vrydag in ʼn huldeblyk aan die staatsman gesê.
Mandela-kinders by Londen-première; prins William reageer
Nelson Mandela se twee jongste dogters was by die koninklike première van die rolprent “Mandela: Long walk to freedom” in Londen toe hul pa gesterf het, het die Nelson Mandela-stigting Vrydag gesê.
Bronnelys: Nelson Mandela se lewe
Hier is ‘n lys van bronne wat geraadpleeg is tydens die skryf van sommige stories en tydlyne oor Nelson Mandela.
Mandela se liggaam geskuif
Die liggaam van voormalige president Nelson Mandela is na 1 Militêre Hospitaal in Pretoria oorgeplaas, het SABC Radio Vrydag berig.
Nelson Mandela oorlede
Oud-president Nelson Mandela is Donderdagaand omstreeks 20:50 in die ouderdom van 95 jaar by sy huis in Houghton, Johannesburg oorlede.
“Madiba behou steeds sy veggees”
Oud-president Nelson Mandela se dogter, Makaziwe Mandela, het gesê Madiba is baie sterk, en leer mense steeds ʼn les in geduld, liefde en verdraagsaamheid.
Mandela-foto haal R2 miljoen
ʼn Foto van voormalige president Nelson Mandela is vir $200 000 (sowat R2 miljoen) verkoop.
Schuster-fliek dalk gewilder as Madiba s’n
Leon van Nierop, ʼn bekende rolprentresensent, het voorspel dat Leon Schuster se nuwe fliek dié naweek baie meer gewild sal wees in Suid-Afrika as die fliek oor Madiba se lewe, het Beeld Vrydag berig.
NVG laat vaar sake teen Mandla
Twee sake teen oud-pres. Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, is Dinsdag deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) laat vaar.
Mandela-standbeeld in Desember onthul
ʼn Nege meter hoë standbeeld van oudpres. Nelson Mandela by die Uniegebou in Pretoria, gaan in Desember onthul word.
Zuma besoek Mandela, oorhandig vredesprys
President Jacob Zuma het Maandag oud-pres. Nelson Mandela by sy huis in Houghton in Johannesburg gaan besoek waar Zuma ʼn vredesprys aan Mandela oorhandig het.
Polisie vra getuies ná ongeluk drie lewens eis
Die Vrystaatse polisie het Vrydag ʼn beroep gedoen op ooggetuies wat moontlik op 2 November ʼn ongeluk, wat die lewens van drie mense geëis het, naby Kimberley sien gebeur het.
Madiba “nie meer siek nie”
Voormalige president Nelson Mandela is nie meer siek nie, het ANC-strydros Tokyo Sexwale Saterdag gesê.