AfriForum het sy nuwe inisiatief, Boomplantmaand, gister bekend gestel en die belangrikheid van bome en hul erfenis benadruk.
Alles vir die sleutelwoord "Omgewingsake"
Ingrypend groen: Hoe diep lê jou koolstofvoetspoor?
Die meeste aardbewoners is maar gewone mense met gewone lewens wat in gewone gemeenskappe woon. Tog deel een en elk die bekommernis. Ons voel asof ons hande afgekap is – verál omdat die Bybelse boodskap rondom rentmeesterskap duidelik op elkeen van toepassing is en nié net op wêreldleiers nie.
Leeus kry nuwe tuiste in SA
‘n Agtienjarige meisie van Limpopo se droom is na drie jaar bewaarheid toe sy twee leeus uit Europa na Afrika kon terugbring.
Video: Inheemse visse krities vir gesonde ekostelsel
Suid-Afrika het meer as 60 inheemse visspesies. Verskeie van hierdie spesies word deur uitheemse visse, besoedeling en mense se onkunde bedreig.
Prinses van plante beskerm die spekboom
Enzo van Vuuren het in 2011 altesaam 6 000 km dwarsoor Suid-Afrika op sy fiets gery om mense bewus te maak van die voordele van natuurlike medisyne en skoon drinkwater.
Aarduur op 28 Maart 2015
Honderde miljoene mense wêreldwyd gaan gedurende Aarduur hulle ligte vir een uur afskakel om te wys hulle wil bydra om die aarde te beskerm.
Wêreld op rampkoers met omgewing – en SA bly nie agter
Suid-Afrika is letterlik diep in die rooi op die jongste kaart van lande se bydrae om ’n leefbare omgewing te skep.
Steun vir groen-betoging in Johannesburg
Talle mense het Sondag by die Emmarentiadam in Johannesburg bymekaar gekom met wit T-hemde en groen harte op hul gesigte geverf om deel te neem aan ʼn wêreldwye betoging vir omgewingsvriendelike energie.
Wildtuin gaan van sy renosters hervestig
Renosters in die oostelike grensgebied van die Krugerwildtuin gaan na sogenaamde “veilige vestings” binne en buite die wildtuin hervestig word in ‘n poging om hulle van stropers te beskerm.
“Moenie met ons vullis mors nie!”, sê AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ‘n nasionale veldtog genaamd “Moenie met ons vullis mors nie!”, van stapel gestuur om vas te stel of daar aan die minimum vullisbestuursvereistes voldoen word.
Weerwet kry wind van voor
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag gesê die Weerwet se wysigingswetsontwerp moet aangepas word sodat daar slegs opgetree kan word teen diegene wat misleidende waarskuwings maak.
Boek: Die groen strook: ‘n Suid-Afrikaanse gids vir ‘n groen leefstyl
Michelle en Riaan Garforth-Venter Eko-entoesiaste Riaan en Michelle Garforth-Venter se eerste omgewingsbewustheid-boek, Die groen strook: ’n Suid-Afrikaanse gids vir ’n groen leefstyl is pas gepubliseer….