Beeldmateriaal wat met hommeltuie geneem is, wys die omvang van die skade wat aan geboue in die parlementêre kompleks aangerig is nadat ʼn brand Sondag daar uitgebreek het.
Alles vir die sleutelwoord "parlementbrand"
Parlement brand weer
Daar is tans ses brandbestrydingseenhede op die toneel, asook ʼn hidrouliese platform van Roelandstraat se brandweerstasie.
Parlement brand, maar ‘niemand kyk na kameras’
ʼn Voorlopige verslag oor die omvang van die skade sal teen Vrydag beskikbaar gestel word en sal ook ʼn beraming van die koste verbonde aan herstelwerk insluit.
Honderde miljoene se skade aan parlementsgebou aangerig
Nadat ʼn tweede brand reuseskade aan die historiese parlementsgebou in Kaapstad aangerig het, word talle vrae gevra oor of skade aan die gebou verminder kon gewees het indien die aanbevelings ná ʼn vorige brand in Maart verlede jaar in werking gestel is.
Verdagte in parlementbrand glo in besit van gesteelde eiendom
Dudu Zuma-Sambudla, oudpres. Jacob Zuma se dogter, het op Twitter oënskynlik die vermeende brandstigter geloof, terwyl die EFF-LP Mbuyiseni Ndlozi die voorval ook gevier het.
‘Brand by parlement ʼn ramp wat gewag het om te gebeur’
Die instandhouding van die parlementsgebou het die afgelope tien jaar agteruitgegaan en Sondag se brand was ʼn ramp wat net gewag het om te gebeur.
Kalmte gevra ná brand by parlement
Die parlement se voorsittende beamptes sal vandag met belanghebbendes vergader oor die brand by die parlement om die omvang daarvan te bespreek en die skade te ontleed.
Man agter tralies ná parlement brand
Die Valke ondersoek die oorsaak van die brand wat steeds woed.
Man ondervra oor brand by parlement
Pres. Cyril Ramaphosa het by die parlement besoek afgelê om hom van die skade te vergewis nadat ’n brand vroegoggend uitgebreek het en reeds langer as ses ure woed.
Brand by parlement versprei na nuwe vleuel
Vrae oor die parlement se veiligheidstelsel het ontstaan aangesien dit geruime tyd geneem het voordat alarm gemaak is.
Brand breek uit by parlement
Die Nasionale Vergadering-gebou is ook aan die brand.”