ʼn Aanvanklike ondersoek het aangedui daar is baie erge strukturele skade aan die sementblaaie op die tweede, derde en vierde verdieping.
Alles vir die sleutelwoord "parlementbrand"
Uitstaande verslae vertraag Mafe-saak
Mafe is steeds in aanhouding, maar beoog om teen sy onsuksesvolle borgtogaansoek te appelleer.
‘Geen borgtog’, hoor Mafe
Die verdediging sê nou hy sal selfs die Konstitusionele Hof nader om te verseker dat Zandile Christmas Mafe op borgtog vrygelaat word.
Digitaliseringsprojek misluk, toe brand parlement
Van die dokumente wat geskandeer moes word en nou dalk weens die brand verlore is, het uit 1910 gedateer en beslaan parlementêre rekords van voor 1994.
Hof hoor Mafe wou staatsrede ontwrig
Volgens die verklaring het Zandile Christmas Mafe net ná sy inhegtenisneming aan polisielede erken dat hy die parlement aan die brand gesteek het.
Mafe se borgtogaansoek uitgestel
Mafe moet homself tot Maandag isoleer nadat hy positief vir Covid-19 getoets het.
Parlement-brand: Hof beveel Mafe se vrylating uit psigiatriese hospitaal
Die hooggeregshof in Kaapstad het beslis die bevel om Mafe vir psigiatriese waarneming te stuur was onbehoorlik gemaak en dat sy aanhouding in Valkenberg onwettig is en onmiddellik beëindig moet word.
Mafe doen later aansoek om borgtog
Die man wat glo verantwoordelik is vir die brand in die parlement, dring daarop aan dat hy nie psigiatriese waarneming nodig het nie.
Man wat parlement glo brand, wil uit op borg
Mafe wend hom op ʼn dringende grondslag tot die hooggeregshof in Kaapstad in ʼn poging om uit aanhouding vrygelaat te word.
Parlement-brand: Beskuldigde vir waarneming gestuur
Die verdediging het ook aangevoer dat Mafe dreig om met ʼn eetstaking te begin indien sy borgtogaansoek nie voortgaan nie.
Brand by parlement dalk terreur
Mafe is verlede week vir sielkundige waarneming gestuur en volgens sy regsverteenwoordiger is paranoïese skisofrenie by hom gediagnoseer.
Planne met parlement, staatsrede ná brand
Die parlement moes inderhaas planne beraam om verskeie groot vergaderings elders aan te bied ná die verwoestende brand.
Brand by parlement: ‘Iemand’ moet rekening betaal
Dit is nog onseker wat presies die parlement se versekering van R4 miljoen per jaar dek.
Nehawu besorg oor werkers se veiligheid ná brand
Die vakbond is bekommerd oor beweerde beroepsveiligheid- en gesondheidsgevare nadat ʼn reusebrand ʼn week gelede beduidende skade aan die kompleks aangerig het.
Verslag oor brand dui op ‘growwe nalatigheid’ – DA
Die departement van openbare werke en infrastruktuur hou voet by stuk dat brandstelsels by die parlement op 21 Desember verlede jaar ná ’n groot kragonderbreking nagegaan en as funksioneel bevestig is.
Parlement se sproeierstelsel jare laas gediens – verslag
Brandbestryders op die toneel het verskeie tekortkominge in die parlementêre kompleks se veiligheid- en brandstelsels opgemerk.
Parlementêre kompleks nou aan Valke ‘oorhandig’
Die laaste brandbestryders het hulle nou ná byna 72 uur uit die parlementêre kompleks onttrek.
Nog aanklagte kom dalk ná parlement brand
Zandile Christmas Mafe ontken dat hy betrokke was by die brand wat groot skade aan die parlementsgebou aangerig het.
Parlement móét werk voortsit – Steenhuisen
“Dit is belangrik dat sake nie deur hierdie tragiese gebeure ontspoor word nie. Soos ʼn feniks hoop ons dat ons parlement ook uit die as herrys.”
Tweede brand rig selfs meer skade aan
Dit wil voorkom of die brand by die parlement nou heeltemal geblus is.