Sy ouer boetie het hom probeer red, maar albei het onder die water verdwyn en verdrink.
Lees meerAlles vir Sondag 9 Januarie 2022
Nehawu besorg oor werkers se veiligheid ná brand
Die vakbond is bekommerd oor beweerde beroepsveiligheid- en gesondheidsgevare nadat ʼn reusebrand ʼn week gelede beduidende skade aan die kompleks aangerig het.
Dié boeke het lesers in Desember geboei
Dana Snyman, Irma Venter, Herman Lensing en Leandie du Randt se boeke was van die gewildste boeke in Desember.
Pragfoto’s van hertogin om 40ste te vier
Catherine, toekomstige Britse koningin, het die afgelope paar jaar haar voete in die openbare oog as senior koninklike gevind – ʼn rol wat sy volgens talle met grasie vervul.
Tandeborsel in hand help paramedikus ná taxi omslaan
Die paramedikus het die taxi op sy dak aangetref.
Gemeenskap rou ná polisieheld se verdrinking
Kapt. Pierre Marx, wat al verskeie toekennings vir sy dapperheid gekry het, het die afgelope naweek tydens ʼn reddingspoging verdrink.
Polisieduiker een van vyf wat in Oos-Kaap sterf
Swaar reën het Saterdag oor die suidoostelike dele van die provinsie uitgesak en Mdantsane is een van die gebiede wat die ergste geraak word.
Stormwater betrap motoriste onverhoeds
Volgens die nooddienste het die insittendes ongedeerd ontsnap.
Nuwe span beoordelaars vir ‘MasterChef SA’
Suid-Afrika het nog altyd ʼn groot poel entoesiaste tuiskokke opgelewer, maar die Covid-19-pandemie het beslis nog opgelewer.
Driejarige gered uit moordhuis
Bure het in die vroeë oggendure ʼn geskreeu uit die huis gehoor en die polisie ontbied.
Moti-gesin verhuis glo na Dubai
“Sonder die verklarings van die slagoffers self en sonder die samewerking en ondersteuning van die gesin kon ons nie enigiets doen nie.”
MTI-stigter in Brasilië aangekeer
Steynberg is die meesterbrein agter MTI, wat beskryf is as een van die grootste kriptogeldskemas nóg.
‘Eet jou kaas, bra’ (want suiwel is goed vir jou)
Dié multifunksionele voedselgroep help onder meer ook om ouderdomsverwante beenverlies te voorkom en kan ook gewriggesondheid verseker.
Minstens sewe dood toe krans op bote intuimel
Toeriste stroom na die rotsmure, spelonke en watervalle wat die groen water van die Furnasmeer – gevorm deur die gelyknamige hidro-elektriese dam – omring.
Een vas ná hy hom glo as polisieman voordoen
Die groep het glo geld van die klaer geëis sodat hy nie in hegtenis geneem word nie.
Seun spring glo van bakkie toe voertuig rol
ʼn Swanger vrou is lig beseer, terwyl ʼn baba ongedeerd van die ongeluk afgekom het.
Skotte gee pas aan in VRK
Slegs drie wedstryde is in die VRK-reeks gespeel weens die Covid-19-pandemie en dit het die kaarte behoorlik deurmekaar gekrap.
Covid-19-statistieke: Minder as een uit vyf toets nou positief
Só lyk die jongste Covid-19-statstieke.
Gedagte vir die dag: Elia op Karmelberg – Die Here is God!
Hoe lank hou julle aan met hink op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hóm; maar as dit Baäl is, volg hóm. (1 Konings 18:21)