Die hooggeregshof in Kaapstad het Maandag gehoor die DA “het in slegte trou opgetree en was onredelik toe dié party probeer het om van die burgemeester van Kaapstad ontslae te raak”.
Alles vir die sleutelwoord "Patricia de Lille"
De Lille: ‘Grondbesettings sal nie geduld word nie’
De Lille het gesê sy is “erg ontsteld oor die grondbesettings” in die stad wat “soms gepaardgaan met geweld en vernietiging van eiendom”.
Patricia de Lille-hofsaak begin eers dán
Dit kan dus nog lank duur voordat die DA die laaste van De Lille gesien het.
‘DA-reputasie aan flarde, moet nou op kiesers fokus’
Dit lyk deesdae of die DA net nie ʼn voet reg kan neersit nie. Waar het dit alles begin verkeerd loop vir die party, hoekom sukkel hulle so en kan die situasie nog beredder word? Maroela Media het met ʼn paar kenners hieroor gaan gesels:
De Lille terug in burgemeesterspos
Patricia de Lille is Dinsdag weer in haar pos as burgemeester van Kaapstad aangestel nadat sy ʼn dringende aansoek teen die politieke party in die hooggeregshof in Kaapstad gewen het.
Uitspraak oor De Lille se amp verwag
De Lille is verlede Dinsdag van haar amp onthef nadat die DA se federale uitvoerende komitee bevestig het dat haar DA-lidmaatskap beëindig is.
Neilson wil burgemeesterskomitee dán aanstel
Neilson het gesê hy word wetlik verplig om ʼn burgemeesterskomitee aan te stel om hom te help met die bestuur van die stad en dat hy gereed is om dié komitee bekend te maak.
Uitspraak voorbehou in De Lille se dringende aansoek
De Lille is Dinsdag uit haar amp verwyder nadat die DA se federale uitvoerende komitee bevestig het dat haar DA-lidmaatskap beëindig is, wat dus effektief beteken sy is ook haar burgemeesterspos kwyt.
‘Geen skade om De Lille as burgemeester te behou’
De Lille het ʼn dringende hofaansoek gebring om haar amp as Kaapstad se burgemeester te behou totdat die regsgeding rondom die geldigheid van haar verwydering uit haar pos aangehoor word.
De Lille, DA in stryd op Kaapse Vlakte
ʼn Politieke veldslag woed tans tussen Patricia de Lille en die DA in die oorwegend bruin woonbuurte op die Kaapse Vlakte.
De Lille hof toe oor Kaapse burgemeesterskap
De Lille beweer die enigste gepaste plaasvervanger vir haar as burgemeester van Kaapstad sal die buikpop Chester Missing wees, want minstens sal die DA hom presies kan beheer.
DA pos Patricia de Lille
“Ek sou graag wou dink die sage eindig vandag, maar ek twyfel of dit die geval is.”
DA erken sommige bewerings teen De Lille is onwaar
Die DA het vanmiddag erken sommige van die bewerings wat senior partylede oor De Lille se beweerde betrokkenheid by wanbestuur gemaak het, is onwaar.
De Lille oorleef weer
Die DA se nagmerrie oor die hantering van die dissiplinêre proses teen die Kaapse burgemeester, Patricia de Lille, duur voort met die party se federale dagbestuur wat nou regsadvies inwin oor die saak.
Druk neem toe op DA in Kaapstad
Die DA se Patricia de Lille-nagmerrie vererger stelselmatig, met De Lille wat kliphard terugveg en die partyleier, Mmusi Maimane, wat die DA se Kaapse stadskoukus as ʼn spul amateurs uitgekryt het.
DA ontvang De Lille se voorleggings
Die DA se federale uitvoerende raad het Woensdag bevestig hy het Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, se voorleggings ontvang oor hoekom sy nie moet bedank nie.
De Lille hof toe ná mosie van wantroue
Patricia de Lille, Kaapse burgemeester, gaan haar tot die hof wend nadat sy Woensdag ʼn mosie van wantroue op die lyf geloop het in Kaapstad se DA-koukus.
De Lille gereed om te baklei ná mosie slaag
“Hierdie stryd wat ek met die DA voer, is soos ʼn boksgeveg – jy wen een ronde, jy verloor een ronde. Maar op die ou end is dit belangrik wie die kishou gaan toedien.”
DA se valbyl gestel vir De Lille
Twee vrae kom dan op: Wat gaan sy doen, en wat gaan die DA doen?
Twee politici op dun ys
Twee van die land se bekendste en kleurvolste politici kan vandeesweek uiteindelik hul poste kwyt wees ná maande lange struweling en intrige.