Dit is glo die tweede keer dat Daily Maverick nie die OB se kommentaar publiseer nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Persombudsman"
Persombud tree uit
“Ná nege jaar in die pos is ek dit nou aan myself verskuldig om ʼn breuk te neem, terug te trek na my heimat en tyd saam met my geliefdes deur te bring,” het Retief gesê.
Persraad ontvang soveel klagtes in eerste kwartaal
“Die konstante herhaling van ʼn bewering lei mense daartoe om dit te glo, of dit nou waar is of nie. Dit word vererger as die media self begin om die bewerings as waar te beskou, of dit nou geverifieer is of nie.”
Koerant moet jammer sê vir SAL
Die vlug van Asiana Airlines is egter vertraag en volgens SAL was dit dié lugredery se verantwoordelikheid dat passasiers, insluitend minderjariges, nie hulle aansluitingsvlugte mis nie.
Tydskrif moet jammer sê vir ‘Jub Jub’
Die persombudsman het die tydskrif Drum beveel om op sy voorblad om verskoning te vra aan die veroordeelde moordenaar Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en Zenith Mia.
Persombudsman verwerp klag teen Beeld
Die persombudsman het ‘n klag teen Beeld oor die gebruik van die woord “monster”, om ‘n man van Springs te beskryf wat daarvan beskuldig word dat hy sy kinders aangehou en mishandel het, verwerp.
AfriForum Jeug verkla Beeld by persombudsman
Die persombudsman het bevestig dat hy gaan ondersoek instel na ‘n klag teen die Afrikaanse dagblad Beeld rakende sy beriggewing oor die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus.
Koerant moet jammer sê vir Zuma se vrou
Die persombudsman het ‘n koerant beveel om president Jacob Zuma se vrou, Thobeka Madiba-Zuma, om verskoning te vra na aanleiding van ‘n onakkurate artikel wat deur die koerant gepubliseer is.