Die SANW staar ʼn magdom uitdagings in die gesig. In plaas daarvan om magte vry te laat deur een operasie te sluit, word verwag dat die mag ʼn toenemende aantal take en ontplooiings op dieselfde tyd sal hanteer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SAOG"
Ramaphosa na Maputo oor terreur in Mosambiek
Die staatshoofde moet beraadslaag oor maatreëls om die terreur in Mosambiek te stuit.
SAOG wil minder steun op buitelandse fondse
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) wil voortaan minder steun op finansiering van ander lande, het die nuwe hoof van die organisasie Sondag gesê ná ʼn twee dag lange beraad in Dar es Salaam, Tanzanië.
Afrika-pessimisme en ’n piesangrepubliek
Lesers kan met reg wonder wat op aarde die knaende Afrika-pessimisme met ons te doen het?
SAOG-ministers vergader in Johannesburg
Ministers van finansies en beleggings wat deel vorm van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG)-komitee vergader vandag in Johannesburg om te kyk na geleenthede vir samewerking en die verbetering van finansiële koördinasie.
Waar het sake vir Ramaphosa verkeerd geloop?
Die BBC-joernalis Jeremy Thompson het ‘n paar weke gelede op Stellenbosch gesê ons weet almal Ramaphosa was ‘n goeie onderhandelaar, maar nou sal ons moet sien of hy ‘n goeie leier is. Die huidige aanduidings lyk nie baie goed nie.
Organisasie ‘geskok’ dat Ramaphosa appelleer
“President Ramaphosa se besluit om teen die beslissing te appelleer, kom as ’n skok omdat die algemene verwagting was dat die Ramaphosa-administrasie ’n groter premie op die oppergesag van die reg sou plaas as wat sy voorganger gedoen het.”
SAOG-lidlande vergader oor listeriose
Volgens berigte het meer as 900 mense in Suid-Afrika sedert Januarie listeriose opgedoen en minstens 183 mense het weens dié siekte gesterf.
Ontleding: Die einde van die Mugabe-era
Kenners het dit eens dat wat ook al nou noord van die Beitbrug-grenspos gebeur verreikende gevolge vir Suid-Afrika inhou. Lees wat kenners sê oor die gebeure wat tans in Zimbabwe afspeel.
Dr. Amai Mugabe en ander ‘kamerade’
Ondanks die opposisiepartye se teenreaksie sal Suid-Afrika dus maar dr. Amai Mugabe en haar bedorwe seuns se manewales moet sluk – in die belang van solidariteit met die “kamerade” van die bevrydingsbewegings en hul massas “ekonomiese vlugtelinge”.
SAOG-ministers vergader oor Lesotho
Die ministers van buitelandse sake van drie lande in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gaan Sondagaand oor die onrus in Lesotho vergader.
Versoek om Zim-verkiesing uit te stel
Die 15 lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het Saterdag ‘n beroep gedoen op pres. Robert Mugabe van Zimbabwe om die verkiesing, wat vir 31 Julie geskeduleer is, uit te stel.