Een van die polisiebeamptes wat op die motorongeluk gereageer het, het op die toneel opgemerk dat die beseerdes verdag optree.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uniondale"
Ma verslae oor seun se dood by watergat
Jaco Reichel van Brackenfell, wat op Oujaarsaand by ʼn watergat in Uniondale in die Wes-Kaap oorlede is, se ma is verslae oor haar seun se afsterwe.
Jong man verdrink op Oujaarsdag by waterval
Die polisie stel ondersoek in ná ʼn 26-jarige op Oujaarsdag by ʼn waterval naby Uniondale in die Wes-Kaap gesterf het.
Klag teen Uniondale-boere verander
“Die aanname is dat albei boere doelbewus op betogers geskiet het. Dit is nie die geval nie. Hulle het waarskuwingskote afgevuur.”
Uniondale-boere verskyn in hof
Dié twee mans het vanoggend in die George-landdroshof verskyn op aanklagte van poging tot moord.
Twee Uniondale-boere vas ná skietery
Die polisie het tydens die inhegtenisnemings ook op drie vuurwapens beslag gelê.
Só lyk situasie in Uniondale nou
Teen vanoggend was daar geen manier om in of uit Uniondale te beweeg nie en alle munisipale kantore asook die biblioteek is gesluit.
Karoo-boer skiet glo drie betogers
Dít volg nadat ontstoke betogers van Uniondale vanaf vroegoggend op die N9-snelweg asook R339 buite die dorp amok gemaak het.
Vrou vas wat ouetehuis uit halfmiljoen rand swendel
Die verdagte het glo tussen 2007 en 2008 as ʼn administratiewe bestuurder by ʼn ouetehuis in Uniondale in die Wes-Kaap gewerk.
[Video] Boetie (7), sussie (1) laat waai met rieldans
Die gr. R-seuntjie se “hart was baie seer” toe hy nie saam met die gr. 1’s in hulle konsert die rieldans kon doen nie. So toe kap hy en sy sussie dit sommer by die huis uit terwyl hulle ma dit op video vasvang.
Boek: Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories
Maak kennis met ’n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika!