Die Veelpartyhandves kan ʼn nuwe pilaar in die Suid-Afrikaanse samelewing verteenwoordig wat verenig rondom sy handves van waardes, soos die oppergesag van die reg, federalisme, ʼn vrymarkekonomie en nie-rassigheid.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Veelpartyhandves"
Veelpartyhandves wil kragkrisis só oplos
Leiers en afgevaardigdes van die 11 partye in die VPH, insluitend die DA, VF Plus, IVP en ActionSA, het Woensdag by die Kelvin-kragstasie in Kempton Park bymekaargekom om hul voorstelle vir die oplossing van die energiekrisis bekend te maak.
Referendum Party wil by Veelpartyhandves aansluit
Die Referendum Party glo ook daar bestaan “’n werklike en uiters betekenisvolle gevaar” dat die 2024-nasionale verkiesing tot ʼn nasionale koalisieregering onder leiding van die ANC kan lei.
Só wil Veelpartyhandves ekonomie laat groei
Die Veelpartyhandves wil toestande bevorder wat ekonomiese groei sal aanwakker, wat onder meer die beskerming van eiendomsreg insluit en die verwydering van struikelblokke ten einde beleggers te lok.
Nog twee partye sluit aan by Veelpartyhandves
Die UCDP en Ekhethu People’s Party het pas by die Veelpartyhandves aangesluit in die hoop om in samewerking met ander opposisiepartye ʼn nuwe koalisieregering ná volgende jaar se verkiesing tot stand te bring.
Veelpartyhandves ontken gerugte oor presidentskandidaat
Dit kom ná berigte dat die DA die voormalige senior staatsamptenaar en sakeman Roger Jardine genader het oor die moontlikheid om die Veelpartyhandves se presidentskandidaat te word.
Veelpartyhandves vra burgerlike groepe se hulp om ANC te klop
“Politieke partye van die Veelpartyhandves het hande gevat en die speelveld voorberei vir die private sektor om deel te neem aan die stryd om die ANC by die stembus te klop.”