Die ouers van ʼn agt maande oue baba is deur die polisie vir ondervraging ingeneem nadat die baba se lykie in ʼn vlak graf in Warrenton in die Noord-Kaap gevind is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Warrenton"
Pad gesluit ná vragmotor omval
ʼn Gedeelte van die N12, ongeveer 20 km buite Warrenton in die Noord-Kaap, is Sondag gesluit ná ʼn vragmotor omgeval en sy vrag verloor het.
14-jarige meisie vas vir moord
ʼn 14-jarige meisie sal na verwagting Donderdag in die Warrenton-landdroshof in die Noord-Kaap verskyn op aanklag van moord.
Sewe sterf in N12-botsing
Sewe mense het onherkenbaar verkool na ‘n botsing reg van voor op die N12 tussen Christiana en Warrenton.
Konstabel skiet glo tienerseun dood, wond twee
‘n 29-jarige konstabel van die Noord-Kaap is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n tienerseun doodgeskiet het en nog twee mense gewond het.
Rylopers skiet glo trokbestuurder dood
Die polisie is op soek na twee verdagtes wat glo ʼn vragmotorbestuurder op die N12 naby Warrenton in die Noord-Kaap doodgeskiet het.
Oliphant se plaas glo ʼn “varkhok”
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kimberley het Godfrey Oliphant, adjunkminister van minerale hulpbronne, gewaarsku om sy varkplaas, Kaktusplaas, in Warrenton in die Noord-Kaap skoon te maak of hulle gaan beslag lê op al die diere.
Saak van Warrenton-skoolwerker wat glo verkrag, uitgestel
Die werknemer by ʼn laerskool in Warrenton, wat daarvan verdink word dat hy verlede week ʼn seuntjie by die skool verkrag het, het vandag weer in die landdroshof in die dorp verskyn.