In hierdie week se nuus uit Hollywood kry ‘The Voice’ nuwe afrigters, en lokprente van twee langverwagte rolprente word bekendgestel.
Lees meerFoto’s: Vleiseters kry voorkeur by dié restaurant
Die restaurant is só passievol oor vleis dat hulle selfs hul eie droëwors en biltong maak, wat as voorgereg bestel kan word.
Wat is op die kassie?
Vandeesweek skop die langverwagte derde seisoen van die gewilde TV-reeks “Bridgerton” uiteindelik af, ons kyk na die nuwe Showmax-reeks “Mince jou hare” en Jeremy Clarkson se manewales op sy plaas in “Clarkson’s Farm”.
‘Oopkop’ Deoudoné oor droomrol in ‘Binnelanders’
Deoudoné van der Merwe gesels met Maroela Media oor haar rol in “Binnelanders”, passie vir toneelspel en leergierigheid.
Luister: ‘Strandloper’ – ʼn radiovervolgverhaal
Kom luister na “Strandloper”, Maroela Media se splinternuwe radiovervolgverhaal geskryf en vervaardig deur Bettie Kemp.
Fliekresensie: Kinderfliek gryp verbeelding van volwassenes ook aan
Dit is een van die opwindendste en vrolikste kinderflieks van die afgelope paar jaar.
‘Plaasjapie’: Oranjezicht nóg ʼn deelnemer armer
“Ek het ʼn voorgevoel gehad dat ek moontlik uitgestem sou word, maar mens kan werklik nooit 100% seker wees wat op die ou einde by die koöperasie-kuier gaan gebeur nie.”
Wêreld smul aan nuwe ‘Bridgerton’-seisoen
Daar gaan waarskynlik vanaand deurnag aan die nuwe seisoen van die gewilde ‘Bridgerton’-reeks gesmul word, en môre sal daar eers lank kajuitraad gehou moet word.
‘Suidooster’-wind waai Ingrid Paulus tot in Kaap
Haar hart is nou rustig oor die lang pad wat sy met “7de Laan” geloop het, en haar voete is nou op ʼn nuwe bodem gevestig.
KLOP! groet ná ses seisoene
Die program kom op Sondag 30 Junie tot ʼn einde.
Luister: Danny Smoke oor ‘beste jaar van my lewe’
“Ek is super trots op die liedjie. Dit is tien teen een die egste wat my musiek al was.”
Eerste reeks deur Ivan, Donnalee binnekort op TV
Donnalee vertolk ook ʼn hoofrol in die reeks, wat in en om Kaapstad geskiet is.
Disney-musiekblyspel kom kuier in SA
Musiek- en Disney-liefhebbers kan gerus hul ore spits, want iets lekkers is op pad planke toe.
Foto’s: Nagtoer by monument ’n ervaring
ʼn Nagtoer deur die Voortrekkermonument is ʼn nuwe manier om die geskiedenis te ontdek en ʼn moet vir enigiemand met ʼn liefde vir geskiedenis.
Trouklokke vir BSV-paartjie: ‘Tweede kanse kom van die Here af’
“Die lekkerste deel was om uiteindelik voor God en ons hartsmense ons belofte aan mekaar te kon maak.”
Laaste dae van Federer se tennisloopbaan in dokkie bekyk
Prime Video slaan nóg ʼn kishou met ʼn dokumentêre rolprent oor Roger Federer wat dié stromingsplatform eersdaags gaan tref.
Appel tref weer in die kol op Top-20
Appel, Danny Smoke en Bernice West is terug op die Top-20.
Kleinkassie-akteur sterf
Medelye het sedert Dinsdagaand vanuit die plaaslike televisiebedryf ingestroom.
Kommentaar stroom in oor koning se skildery
Wat dink jy van koning Charles se nuwe portret?
‘Legally Blonde’-reeks beplan
Elle Woods is terug vir ʼn TV-reeks en ʼn derde rolprent.