“Hierdie slang was op ʼn volgende vlak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "luislang"
Foto’s: Nuwe tuiste vir ʼn nes luislange
ʼn Allemintige 47 jong luislange is Sondagoggend by verskillende plekke in Dinokeng, ʼn 18 000 hektaar natuurreservaat noord van Pretoria, vrygelaat.
Vrou gered ná luislang om haar nek draai, verskeie kere byt
Brandweermanne het die vrou in haar oprit opgespoor met die luislang om haar nek, besig om haar verskeie kere in die gesig te pik.
[Video] Yslike luislang laat gholfspelers bontstaan
Toe Kyle Caitiano, ʼn gereelde gholfspeler van die KwaZulu-Natalse noordkus, Donderdag saam met ʼn groep vriende ʼn vriendskaplike potjie gholf wou speel, het ʼn yslike luislang besluit hy wil saam met dié manne ʼn bal of twee sink.
[Video] Ystervark speel klaar met luislang
ʼn Video van ʼn luislang wat met ʼn ystervark se penne deurboor is toe hy gepoog het om dié dier te eet, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Daar’s toe nie ʼn slang in die gras nie…
… maar wel in ʼn supermark in Komatipoort.
Video en foto’s: ʼn Slang in die gras…of altans 68 slange in die gras
Foto’s en ʼn video van ʼn swetterjoel klein luislangetjies, wat op ʼn plaas in Limpopo gevind is, word wyd op sosiale media versprei.
[Foto’s] Bielie van ʼn luislang gevang wat bok plattrek
Fanie Cilliers, ʼn plaaslike slangvanger van Ladysmith in KwaZulu-Natal, het Dinsdag sy hande vol gehad om twee luislange te vang en van ontstoke inwoners te red, aangesien dié gediertes hul vee as prooi vang.
[Video] Luislang verorber reuse krokodil
ʼn Krokodil in Queensland, Australië, het onlangs sy moses teëgekom toe ʼn luislang van sowat drie meter hom ná ʼn stoeiery van vyf ure heel ingesluk het. Die internet is behoorlik op hol oor dié beeldmateriaal.
Luislang sorg vir opwinding tydens hokkiekamp
ʼn Vier meter lange luislang het vir groot opwinding gesorg tydens ʼn onlangse hokkiekamp vir leerders aan die Hoër Tegniese Skool Middelburg in Mpumalanga.
Foto’s: Media-slang eintlik van Klein-Kariba
ʼn Veldgids van die Klein-Kariba-vakansieoord in Limpopo was Vrydag verbaas toe hy sy eie foto’s van ʼn luislang wat ʼn bokkie probeer vreet in die media sien, saam met beriggewing dat dit op ʼn spoglandgoed in die ooste van Pretoria plaasgevind het.
Video: Luislang vry ná 15 ure lange ‘gyselaarsdrama’
Die luislang wat Donderdagoggend ʼn ambulans van die Maponya 911-nooddiens in Phalaborwa, Limpopo, gestrand gelaat het nadat dit in die voertuig se enjin gaan skuil het, het deur die aand uiteindelik self uitgeseil.
Foto’s: Luislang hou ambulans ‘gyselaar’
ʼn Ambulans van die Maponya 911-nooddiens in Phalaborwa, Limpopo, is sedert Donderdagoggend gestrand nadat ʼn luislang skuiling in die voertuig se enjin gaan soek het.
Reuseslang val sakevrou aan
Janet Prinsloo, eienaar van die gewilde Biltong go Back-padstal naby Vaalwater in Limpopo, het die naweek lelik geskrik toe ʼn vier meter lange luislang haar in haar slaapkamer aangeval het.
Groot luislang in Zimbabwe doodgemaak
ʼn 3.4 meter lange luislang is in Mutare in Zimbabwe doodgemaak nadat dit in ʼn woonbuurt gevind is, het ʼn plaaslike koerant Vrydag berig.
Inbreker toe eintlik ‘n slang
Polisiebeamptes het Dinsdag op ʼn vermoedelike inbraak reageer by ʼn winkel in Ingham, Australië, maar op ʼn 5.7m-lange luislang afgekom.
Foto: Slang sluk vlakvark glo heel in
Gebruikers van sosiale media trek die egtheid van ʼn foto, wat die sanger Bobby van Jaarsveld Saterdag op sy Facebook-blad geplaas het, in twyfel.