Paul Underwood, ‘n joga- en fiksheidsinstrukteur van Kaapstad is in Viëtnam dood nadat ‘n insek hom gebyt het.
Lees meerAlles vir Vrydag 11 Januarie 2013
‘Ontvoerde’ polisieman was glo ontspanne voor ongeluk
‘n Polisiebeampte wat in ‘n beweerde hoëspoedjaagtog in Johannesburg gesterf het, het glo rustig met sy elmboog buite die venster gesit enkele oomblikke voor die ongeluk plaasgevind het.
SA-rolprent ontvang Oscar-nominasie
‘n Kortrolprent wat in die Wes-Kaap vervaardig is, is genomineer vir die Academy Awards 2013 Short Film (Live Action)-kategorie.
Nóg ʼn aanval in Muldersdrift
Daar was nog ʼn wrede aanval Donderdagaand in die Muldersdrift-omgewing waar ʼn huiseienaar drie keer tydens ʼn gewapende roof op sy kleinhoewe geskiet is.
Wes-Kaap-onluste: Boere moet onderhandel, sê minister
Mildred Oliphant, minister van landbou, het Vrydag gesê boere moet na die onderhandelingstafel kom om te help om die gewelddadige onbeskermde plaasarbeiderstaking in die Wes-Kaap tot ʼn einde te bring.
Slegs ‘mooi’ woonstelmaat gesoek
ʼn Groep jong mans in Woodstock in die Wes-Kaap het ʼn interessante huuradvertensie op Gumtree gelaai.
Video: Moordwalvisse verdrink amper onder ys
‘n Twaalftal moordwalvisse in die Kanadese Hudsonbaai, het Dinsdag byna verdrink toe hulle onder ʼn yslaag vasgevang is, en die gat waardeur hulle asem gehaal het, al kleiner toegeys het.
Pasiënt pleeg glo selfmoord in hospitaal
ʼn Man is Donderdag in ʼn Gautengse hospitaal dood nadat hy glo sy beddegoed aan die brand gesteek het in ʼn poging om selfmoord te pleeg.
Bar One-koppies
Bederf jou gaste om die vuur met dié heerlike nagereg
Suid-Afrika sak terug op die indeks vir ekonomiese vryheid
Suid-Afrika beklee die 74ste plek uit 177 lande wat beoordeel is op die jongste indeks vir ekonomiese vryheid van die Wall Street Journal en die Heritage Foundation, maar boer agteruit.
Man vermis ná water voertuig meesleur
ʼn Man word sedert Donderdagaand vermis nadat sy voertuig deur vloedwater van ʼn laagwaterburg in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal meegesleur is.
Getatoeëerde musikant dalk volgende Tsjeggiese president?
Vladimir Franz, musikant en professor, wat van kop tot tone getatoeëer is, is tans in die derde plek in die Tsjeggiese Republiek se 2013 presidensiële verkiesing.
Olietenker slaan om, Van Reenenspas gesluit
ʼn Vragmotorbestuurder is in ʼn ernstige toestand nadat twee swaarvoertuie Vrydagoggend op die Van Reenenspas gebots het.
Helpende Hand verras graad 1-leerlinge
Solidariteit Helpende Hand se Nasionale Skooltassieprojek het graad 1-leerlinge van Laerskool Danie Malan met skoolbenodighede verras.
Iemand se been trek
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “iemand se been trek” wanneer jy met die persoon gekskeer.
Man oorleef 50m-val
ʼn Man is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat hy Donderdag 50 meter ver van ʼn krans afgeval het.
Man steek homself aan die brand
ʼn Man van Noordwes het Donderdag vermoedelik selfmoord gepleeg deur homself aan die brand te steek.
Nuuskommentaar: Vryheid
Die staat se dreigement om die wet te verander om ‘n appèlhofuitspraak om te keer oor ‘n skoolbeheerliggaam se toelatingsbeleid word uit talle oorde gekritiseer. In wese wil die minister magte vir die staat opeis waar dit nie hoort nie, en so burgerlike vryhede help erodeer.
AfriForum vra inligting oor handboeke wat nie afgelewer word nie
AfriForum wil graag van skole hoor wat probleme ondervind met die aflewering van 2013 se handboeke. Die aankondiging volg nadat dit bekend geword het dat handboeke nog nie teen gister by alle skole in Limpopo afgelewer was nie.
Ontbinde liggaam in veld gevind
Die ontbinde liggaam van ʼn vrou is naby Swartruggens in Noordwes deur ʼn plaaswerker in ʼn veld opgespoor.