Melissa Townsend, ‘n ma van Florida in Amerika, het glo die polisie se 911-inbelsentrum geskakel en hulle ontbied om haar kinders “skrik” op die lyf te jaag.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 Maart 2013
Foto’s: 2 dood, 2 500 dakloos ná Stellenbosch-brand
Twee mense is dood en 600 plakkershuise vernietig ná ‘n brand vroeg Vrydagoggend in ‘n informele nedersetting naby Stellenbosch uitgebreek het.
Wonderboom-dromspeler sterf in ongeluk
Garth McLeod, dromspeler vir Wonderboom en Sugardrive, is Vrydag in ‘n motorfietsongeluk in Woodmead, Johannesburg, dood.
Foto’s: De Doorns-busongeluk: Dodetal styg
‘n Reuse ondersoek is van stapel gestuur na ‘n busongeluk Vrydag 24 mense se lewens geëis het.
Antieke Chinese munt op eiland van Kenia gevind
Argeoloë het ‘n antieke Chinese muntstuk tydens ‘n ekspedisie na die eiland Manda aan Kenia se kus gevind.
Buitelandse nuus: ʼn Bloedbad, ruimtevaarders en aardgas
Ruimtevaarders dag later terug Drie bemanningslede van die internasionale ruimtestasie wat vandag na vyf maande in die ruimte sou terugkeer na moeder aarde, se terugreis…
Redakteurs nog altyd in spervuur
Jean Oosthuizen se omstrede uittrede as nuusredakteur by die Kerkbode het weer onderstreep hoe broos die loopbaan van ‘n redakteur of senior redaksielid kan wees. Johannes Froneman, wat self ‘n draai by die Kerkbode geloop het, vertel meer oor ‘n paar ander slagoffers in die Afrikaanse joernalistiekgeskiedenis.
15 sterf in busongeluk
Vyftien mense is dood en talle beseer nadat ʼn bus Vrydag in die Hexrivierpas by ʼn steilte af gerol het.
Rowers val fietsryers aan, verkrag vrou
ʼn Vrou is Donderdagmiddag in Kempton Park verkrag en saam met haar broer beroof toe hulle gaan fietsry het.
Cheetahs klop Waratahs net-net
Die Cheetahs het die Waratahs met 27 – 26 in Sydney geklop, en drie drieë teen twee behaal.
Nog geen teken van ontvoerde diabeet
“My dogter is in ʼn toestand, sy is nou al vir twee dae nie by die werk nie.” Dit is die woorde van Paul du Plooy, die voormalige skoonpa van Tony Texeira (47), wat Donderdag in Welkom ontvoer is ná ʼn rooftog.
Nuuskommentaar: “Die boer se mo*r, meneer Botha”
‘n Eskom-advertensie waarin ‘n boer, ‘n mnr. Botha, as kragdief uitgebeeld word, het baie mense warm onder die kraag.
Dooie tier in Benoni gevind
ʼn Dooie babatiertjie is Saterdag in die oprit van ʼn huis in Benoni gevind.
Kind vind half-gebrande babatjie
ʼn Jong kind van Noordwes het Donderdag op die liggaam van ʼn halfgebrande pasgebore babatjie afgekom.
“TopTV mag porno wys”, sê advokaat
Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het gehoor dat hulle “geen ander keuse” het as om TopTV toe te laat om drie pornografiese kanale uit te saai nie.
Foto: Ontmoet vir ‘Baba Buccleuch’
‘Baba Buccleuch’, soos sy gister in die sosiale media gedoop is, is ʼn gesonde babadogtertjie.
Interessante woorde: Kittelorig
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord “Kittelo’rig”.
Skoolkinders beseer in busongeluk
Elf skoolkinders is beseer nadat die bus waarin hulle gery het teen ʼn kraglyn-toring gebots het buite Potchefstroom in Noordwes.
Griekwastad: Vingerafdruk ʼn raaisel
ʼn Enkele vingerafdruk wat op ʼn koeldrankglas op die Griekwastad-moordtoneel gevind is bly ʼn raaisel vir die polisie.