Meer as elf miljoen wonings in die Europese Unie staan leeg, terwyl sowat 4,1 miljoen mense in die Unie dakloos is, luidens navorsing wat die Britse koerant, The Guardian gedoen het.
Alles vir die maand Februarie 2014
Nuuskommentaar: Studentespesie
“Studente is eintlik meerminne – nóg vis, nóg vlees.” So het ‘n gesoute proffie eendag gesê nadat hy die soveelste studente-onhebbelikheid betrag het. Hy het na klas sy motortjie op ‘n verkeerseiland aangetref waar studente dit heen gedra het.
Vermoorde JHB-skoolmeisies vandag begrawe
Die twee skoolmeisies van Johannesburg wat verlede week tydens ʼn vermeende sataniese ritueel vermoor is, word Dinsdag ter ruste gelê.
Trokbestuurder sterf toe stompe op kajuit val
ʼn Vragmotorbestuurder is in KwaZulu-Natal dood toe die stompe, wat hy vervoer het, tydens ‘n ongeluk op die kajuit beland het.
Oscar Pistorius: Uitspraak vandag gelewer oor regstreekse uitsending
Die Pretoriase hooggeregshof sal na verwagting Dinsdag uitspraak lewer of die moordbeskuldige Oscar Pistorius se verhoor regstreeks uitgesaai mag word.
Helpende Hand versoek OB om tenderproses vir Limpopo-voedingskema te ondersoek
Solidariteit Helpende Hand sal hierdie week die Openbare Beskermer (OB) versoek om dringend ’n ondersoek in te stel na die tenderproses van Limpopo se provinsiale onderwysdepartement se skolevoedingskema, nadat ’n tender van R7,7 miljoen toegeken is aan die dogter van Lily Kekana, die departement se bestuurder van spesiale projekte.
2014: 100 jaar van inkomstebelasting in Suid-Afrika
Inkomstebelasting in Suid-Afrika is vanjaar 100 jaar oud. Dit is in 1914 in ʼn beperkte mate ingestel maar het oor die afgelope 100 jaar geweldig uitgebrei sodat dit vandag die hele middelklas raak, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) Maandag gesê.
Vlugte by Kaapstad-lughawe vertraag
Vlugte by die Kaapstadse Internasionale Lughawe is Maandag vertraag weens ʼn brandstoftekort.
Een van KZN se mees gesoekte misdadigers vas
Een van KwaZulu-Natal se mees gesoekte misdadigers is in Ntuzuma naby KwaMashu in hegtenis geneem.
Polisieman in hof vir verkragting
ʼn Polisiebeampte van Limpopo het in die Seshego-landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting en korrupsie.
Gedagte vir die dag: Die sout vir die aarde
Matt. 5:1 – “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer…
Absa staak donasies aan politieke partye
Absa het Maandag gesê dat hy nie langer donasies aan enige politieke party gaan gee nie.
Krejcir se borg-aansoek uitgestel
Die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir het Maandag weer om borg aansoek gedoen in die Palm Ridge-landdroshof buite Alberton.
NWU-raad: ‘Ons sal nie menseregteskendings duld nie’
Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het vandag na afloop van ʼn buitengewone vergadering van die uitvoerende komitee gesê hy sal nie menseregteskendings duld nie.
Meer as 3 000 DKD-beamptes aangekla
Meer as 3 000 beamptes van die departement van korrektiewe dienste (DKD) is in die 2012/13 finansiële jaar van wangedrag en korrupsie aangekla.
Man se liggaam in huis gevind
ʼn Man se lyk is in sy huis in Stilfontein, Noordwes gevind met sy voete vasgebind.
De Jager se DNS onder slagoffer se naels
Johannes Christiaan de Jager (48), wat daarvan verdink word dat hy twee tienermeisies vermoor het, se DNS is onder die vingernaels van een van sy vermeende slagoffers gevind, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Maandag gehoor.
Sanral se e-tol-bewerings is bog – OUTA
Sanral moet deursigtig wees met die aantal e-tolskyfies wat al verkoop is, want hulle skep die indruk dat motoriste “vuisslaan” om dit in die hande te kry, het die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) Maandag gesê.
Motornuus: Ford Figo-konsep
Maroela Motors was onlangs bevoorreg om Indië te besoek vir die Delhi-motorskou en die wêreld-bekendstelling van die volgende geslag Ford Figo.
JHB-man vas vir moord op kollega
ʼn 53-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy kollega in Johannesburg.