Dramatiese beeldmateriaal van ʼn ‘raaiselagtige vuurbal’ wat Maandagoggend oor Thailand neergestort het, laat die tonge klap op sosiale media.
Lees meerAlles vir Maandag 7 September 2015
Tieners vas oor gewapende roof in Grahamstad
Vier tieners het Maandag in die Grahamstadse landdroshof in die Oos-Kaap verskyn op aanklag van gewapende roof.
‘Boere moet kinders opvoed oor optrede tydens plaasaanvalle’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gesê almal in landelike gebiede moet met hulle kinders gesels oor plaasaanvalle.
Vyfjarige in Noord-Kaap vermoor
Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn vyfjarige seuntjie, Boitumelo Engelbrecht, se liggaam Sondag omstreeks 16:00 in ʼn droë dam in Daniëlskuil opgespoor is.
[Foto’s] Slang by kleuterskool
Paramedici van Netcare 911 is Maandag na ʼn kleuterskool in Amanzimtoti ontbied toe ʼn slang op hul speelgrond ontdek is.
10 punt-voorkomingsplan vir kampusse
AfriForum Jeug het vandag ’n Nasionale Voorkomingsplan vir kampusse regoor Suid-Afrika bekendgestel.
ToekomsVenster: Vier die vergifnis van God
Kom ons loop nie met onbelyde sondes in ons lewe rond nie. Kom ons vier die vergiffenis wat in Christus ons deel is.
Pta-polisieman skiet glo vrou dood, toe homself
ʼn Polisiesersant het glo sy vrou doodgeskiet voordat hy selfmoord gepleeg het by die polisiekollege in Pretoria-Wes.
Boetie en sussie kritiek ná huisbrand; ‘My pa het hul lewens gered’
“Toe ek omdraai was die hele kamer in vlamme gehul. Ek kan dit nie vir jou beskryf nie. Die vuur het soos blits oor alles versprei.”
Gesin op Limpopo-plaas oorval
ʼn Gesin van Georges Valley, naby Tzaneen in Limpopo, is erg getraumatiseerd nadat hulle in die vroeë oggendure deur drie gewapende mans in hul plaashuis oorval is.
WAT Woord van die week: skon
Die WAT Woord van die week is “skon”
Pistorius se regspan het 10 dae vir appèl-argumente
Die staat appelleer teen Pistorius se skuldigbevinding aan strafbare manslag en wil hê die voormalige Paralimpiese atleet moet skuldig bevind word aan ʼn ernstiger aanklag van moord.
Bybelgebaseerde geletterdheidsmateriaal in isiXhosa nou beskikbaar
Op 8 September, internasionale geletterdheidsdag, stel die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) sy Bybelgebaseerde geletterdheidsboekies in isiXhosa vir die eerste keer bekend.
Video: DA-leier antwoord self leerling se versoek
Carla het ongeveer drie weke gelede kontak met Maimane probeer maak oor ʼn taak waarmee sy besig was in sosiale wetenskappe (SW).
Nuwe vrystellings: 7 September 2015
Leah, Elvis Blue, Jak de Priester, Juanita du Plessis en Zurilda het nuwe musiek.
Maroela Media Top 20: 7 September 2015
Cordelia neem die nr. 1-posisie oor met “Mal in jou kop”. Jakkie Louw, Pierre Rossouw en Brendan Peyper het elkeen ‘n nuwe snit op die Top 20 hierdie week.
Girokopter-ongeluk: Seun sterf voor ouers hom kon groet
Marco Martino, die 23-jarige vlieënier wat Saterdag in Port Elizabeth dood is nadat hy die vorige dag in ʼn girokopter-ongeluk beseer is, sal onthou word as ʼn aangename jongman wat ʼn groot passie vir vlieg gehad het.
Departement ontken bewerings oor staking by landbouskool
Bewerings dat onderwysers by die Hoër Landbouskool in Jan Kempdorp van Maandag af sal staak, “is onwaar en daarop gemik om die publiek te mislei”.
Chris Chameleon pak Namibië
Chris Chameleon en Daniella Deysel is die aanbieders van ʼn nuwe dokumentêre reeks, ʼn Plek om dop te hou, wat tans op kykNET te sien.
Verdagte gewond in skietery met polisie
ʼn 39-jarige man is onder polisiebewaking in ʼn hospitaal in KwaZulu-Natal nadat hy in ʼn oor-en-weer-skietery met die polisie gewond is.