Taaltoffie ondersoek die storie agter dié uitdrukking.
Alles vir Woensdag 15 Februarie 2017
Trump die twisappel
Sedert die inhuldiging van pres. Donald Trump as die 45ste president van die VSA, verlede maand, behou hy sy status as ikoniese internasionale twisappel.
MRK versoek om regstelaksie te hersien
Die vakbond Solidariteit het vandag die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gevra om wette oor swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie formeel te ondersoek.
[Resep] Heerlike sjokolade-plaatkoek
Helene Burger van Durbanville sê dié resep is heerlik en benodig nie eens eiers, melk of botter/margarien nie.
Straks Sondagrugby oor nuwe reeks se borgskap
Rugby op Sondae is waarskynlik Suid-Afrika se voorland.
Verskeie NRO’s gesluit ná sterftes, dodetal styg
Soveel as 22 van die 27 nieregeringsorganisasies (NRO’s) wat psigiatriese pasiënte gehuisves het nadat die Gautengse gesondheidsdepartement sy kontrak met Life Health Esidimeni beëindig het, gaan gesluit word na aanleiding van die dood van minstens 94 psigiatriese pasiënte.
Vier vas ná Noordwes-plaasaanval
Vier verdagtes is in hegtenis geneem nadat ʼn boer en sy vrou Dinsdagoggend op ʼn plaas tussen Koster en Derby in Noordwes oorval, aangerand en vasgebind is.
’n Kanadees – gemaak in Suid-Afrika
Martie en haar gesin is gelukkig met hulle lewe in Brandon, die tweede grootste stad in Manitoba. Sy en haar man het immers lank gewag om hier uit te kom…
Beskerm jouself só teen grypdiewe en kapers
“Moenie probeer om ʼn held te wees nie.”
Trump ondersoek glo ‘ekonomiese ontwikkeling van die ruimte’
Die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy administrasie werk aan ʼn plan wat hulle die “grootskaalse ekonomiese ontwikkeling van die ruimte” noem.
Balfour-plaasmoord: Kinders wees gelaat ná gru-moorde
“Een van die speurders hier het gesê dis die ergste toneel wat hy nog gesien het. Die kinders het daarop aangedring om hulle ouers se liggame te sien.”
Nasa wil Mars-materiaal aarde toe bring
Nasa gaan met sy volgende sending na Mars in 2020 beoog om grond- en lugmonsters te versamel met die oog daarop om dit na die aarde terug te bring.
[Video] Blinde kok wys hoe sy kos voorberei
Die Amerikaner Christine Ha is blind en het in 2012 die gewilde TV-reeks MasterChef gewen. In ʼn video wat sy onlangs op haar YouTube-kanaal gedeel het, kan jy self sien: Sy kán kosmaak.
ʼn Liefde vir lees
16 Februarie is Wêreldvoorleesdag
Waardes vir woelwaters: Gids vir mammas nou beskikbaar
Waardes vir woelwaters is ʼn gids vir mammas en juffrouens om speel-speel en lees-lees die regte waardes te kweek. Die gids is deur ʼn deurwinterde arbeidsterapeut ontwikkel en is ʼn inisiatief wat op die been gebring is deur die Federasie vir Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Dameskring.
Theo van Rensburg was in dieselfde bootjie
Die Walliese vleuel Alex Cuthbert sal die res van sy loopbaan die letsels van Saterdag se nederlaag in die Sesnasiestoets teen Engeland dra, net soos die heelagter Theo van Rensburg dit ook moes doen ná die 1990 Curriebeker-eindstryd tussen Noord-Transvaal en Natal op Loftus Versfeld.
ʼn Splinternuwe baadjie vir die lekkerste nuuswebwerf
As mens ou vriende of familie is, dan stap mens soms sommer so by die kombuisdeur in vir ʼn lekker kuier – dan sien mens nooit wanneer die persoon dalk nuwe gordyne in die voorhuis opgehang het of uiteindelik die drie eende teen die muur afgehaal het of ʼn splinternuwe leerbank aangeskaf het nie.
Staatsrede-debat: ‘Dit was die staat teen die nasie’
“Die bevryder is nou die onderdrukker. Die vyand van die mense.”
Staats-legitimiteit: Moenie burgerlike alternatiewe blameer nie, die staat ondermyn homself
Wanneer ʼn regering nie meer menselewens kan (of werklik wil ) beskerm nie, faal hy in sy mees basiese plig om geregtigheid uit te oefen. So ʼn staat ondergrawe sy eie legitimiteit. Dit is onnodig om ander sondebokke te soek.
Onderwyser by huis ontvoer, toe doodgeskiet
Die Mpumalanga-polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na verdagtes wat ʼn onderwyser by sy huis oorval, beroof, ontvoer en later vermoor het.