“Ons kan nie net vir iets rampspoedigs wag om te gebeur voordat ons optree nie.”
Alles vir Woensdag 8 Maart 2017
Fiela se kind gevind
“Ná al die jare sien ek vreeslik uit om weer die karakter van Fiela te speel en kan nie wag om weer op die verhoog te kom met hierdie lekker rol nie,” vertel Shaleen Surtie-Richards.
Kontrakteur deur vier met pangas aangeval
WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers of kinders ontstel.
Gru-besonderhede van reeksverkragters se dade aangehoor
WAARSKUWING: Die inligting in hierdie berig kan kinders en sensitiewe lesers ontstel.
Kosblik-idees: Tamatiesmoor en plaatkoekies
“Gesonde keuses bly belangrik vir ʼn gesonde manier van eet. Dit beteken dat ons nie net seker kosse moet vermy nie, maar juis moeite moet doen om voedsame bestanddele deel te maak van ons etes,” skryf Heleen Meyer.
[Foto’s] Honderde munte uit seeskilpad se maag verwyder
In die operasie wat ses uur geduur het, het vyf veeartse van Bangkok se Chulalongkorn-universiteit soveel as 915 muntstukke wat saam sowat 5 kg weeg, verwyder.
SA herroep besluit oor strafhof
“Die strafhof mag sy gebreke hê, maar bied ’n internasionale platform waar menseregteskenders en oorlogsmisdadigers verantwoordbaar gehou kan word. Suid-Afrika kan ’n sleutelrol in die uitbou van dié instelling speel.”
Ganse wat goue eiers lê … kan vlieg
Volgens Howard het die aantal kliënte wat haar maatskappy om hulp met emigrasie verwante navrae nader, skerp toegeneem. Dít is die ding met ganse wat goue eiers lê; hulle het vlerke wat kan vlieg.
Sanger, komediant se tweede pienkvoet gebore
Die egpaar het die nuus Dinsdag amptelik bekend gemaak.
Gedig: Die more is jy
Lees Ingrid Jonker se mooi gedig, “Die more is jy”
Moord op sakeman: Dié ‘huurmoordenaar’ gesoek
Die Valke het die publiek gevra om te help met die soektog na die man wat daarvan verdink word dat hy die bekende Noordwes-sakeman, Wandile Bozwana, in Oktober 2015 doodgeskiet het.
Maak dit weer ʼn Super14-reeks
Een van die belangrikste en mees verreikende besluite oor die toekoms van die Superrugbyreeks sal oor die volgende paar dae in Dublin geneem moet word.
Vier met plofstof in Rustenburg betrap
Vier mense verskyn Woensdag in die Rustenburg-landdroshof nadat springstof in hul besit gevind is.
Nuuskommentaar: Wat het SA voor grondpaaie gehad? Teerpaaie
Kan hierdie, en ander gevalle van waar die wiele weens jare lange wanadministrasie nou loskom en afval, genoeg wees om die ANC so te reduseer dat dit ná 2019 die bewind sal moet afstaan?
Elgar se kolfbeurt help wankelende Proteas herstel
Die Proteas het eers gestotter en toe goed herstel en het die eerste dag van die eerste kriekettoets teen Nieu-Seeland in Dunedin in ʼn redelike goeie posisie afgesluit.
‘Afrikaans is groot’-kaartjies vir Kaapstad uitverkoop
“Ons kan net die publiek bedank vir hul getroue ondersteuning.”
Vandag se sportnuus
Die Proteas en Nieu-Seeland speel in die eerste toets van die huidige reeks in Dunedin teenmekaar.
Miljoene tydens rooftog by lughawe gesteel
Die Valke, polisie en die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het bevestig ʼn rooftog het Dinsdagaand by die OR Tambo-lughawe plaasgevind.
Man wat stiefdogters verkrag weer in hof
Die meisie het getuig dat sy haar eie lewe probeer neem het.
Agt vas ná moord op polisieman
Die polisie het agt verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn konstabel in Limpopo.