ʼn Lid van die roemryke Franse toerspan wat die Springbokke in 1958 op eie werf geklop het, is Saterdag in Frankryk oorlede.
Lees meerAlles vir Maandag 4 Desember 2017
Vloedwaarskuwing: reënweer vir oostelike dele van die land verwag
Suid-Afrikaners kan van Maandagaand reën verwag oor die sentrale en oostelike dele van die land.
Munisipale werkers eis minimum salaris van R10 000
Die munisipalewerkersvakbond Samwu eis ʼn minimum salaris van R10 000 per maand.
OB wil koste vir Madiba-begrafnis laat ondersoek
Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer, het Maandag opdrag gegee aan die minister van finansies, Malusi Gigaba, om die “onwettige bewilliging of uitgawes van staatsgeld by die begrafnis en gedenkdiens van voormalige pres. Nelson Mandela in 2013” te ondersoek.
Mbete sê oor genomineerdes vir ANC-konferensie
KwaZulu-Natal en Limpopo is die enigste provinsies wat nog hul aanbevole kandidate moet aankondig. Die Limpopo PGC het ook Maandag begin.
Petrolpryse styg dié week
Die prysverhogings tree Woensdag in werking.
Assistent by Jhb-skool doodgeskiet
ʼn Assistent is Maandagoggend by die Hoërskool Die Fakkel in Forest Hill, Johannesburg, doodgeskiet.
SA’ners verdrink oorsee
Twee finalejaarstudente van KwaZulu-Natal wat oorsee studeer, het in ʼn swembad verdrink.
Malcolm Marx vir drie pryse benoem
Die Springbok-haker Malcolm Marx is in drie afdelings benoem met die oog op die SA Rugbyunie (Saru) se prysuitdeling vanjaar.
Gewilde omroeper groet radiostasie ná 14 jaar
Die gewilde radio-omroeper het dié aankondiging Maandagmiddag gemaak.
ToekomsVenster: Die Koning in ’n krip
Dis die andersheid waarmee God sy reddingsplan uitvoer wat buitengewoon en onverwags is.
Kom in die feesluim saam met dié bekendes
tydens JacarandaFM en Spar Carols se Candlelight-konsert te sien om te verseker dat jy in die regte luim vir die feesseisoen kom.
Die wêreld in foto’s – 4 Desember 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
27 ‘veediewe’ in KZN vasgetrek
Daar is tydens die operasies op 96 gesteelde beeste, 17 bokke en 15 skape beslag gelê.
Cronjé speel Jake se span in tweede plek in
Uithalerspel deur die losskakel Lionel Cronjé in die jongste ronde van die Japanse Topliga het grootliks bygedra dat die gewese Springbok-afrigter Jake White se Toyota Verblitz die tweede plek op die punteleer in die Rooi Afdeling ingeneem het.
Soektog na vermiste peuter eindig tragies
Die tweejarige dogtertjie het vermis geraak het toe haar ouers, vermoedelik onder die invloed van alkohol, aan die slaap geraak het.
Ses slaan toe op nóg ʼn Vrystaat-plaas
Dié aanval was die sesde sedert Saterdag op ʼn plaas of kleinhoewe.
Nataniël maak stem dik oor kettingboodskap
“Enigiets wat valslik onder die verkeerde naam versprei word, is ’n kriminele oortreding met hewige gevolge, vernietig dit en gebruik jou kosbare tyd beter.”
Boek-uittreksel: Hartebreker – Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting
Vyftig jaar gelede op 3 Desember 1967 het Christiaan Barnard en ‘n span van 29 mediese spesialiste, die onmoontlike reggekry en die eerste suksesvolle mens tot mens hartoorplanting uitgevoer.
Hoof van swart sakeliggaam geskors oor vermiste donasie
Dié swart sakebewusmakingsgroep het verlede week gesê dat die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) bevestig het dat hy die donasie gemaak het, maar dat die geld nie in die raad se bankrekening gereflekteer word nie.