ʼn Polisiekonstabel van Limpopo is lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op ʼn winkeleienaar sonder om ooit bekend te maak wie sy medepligtige by dié misdaad was.
Alles vir Donderdag 28 Desember 2017
Foto’s: Talle beseer ná ontploffing by supermark
Ondersoekers het gesê die ploftoestel is met skrapnel gevul om meer skade te veroorsaak.
Tumi Morake veroorsaak weer herrie met uitlating
Die komediant en radio-aanbieder Tumi Morake is weer in die sop.
Nog ʼn verdrinking by Wes-Kaapse strand
Nog ʼn jong man het Woensdag in die see by Strand in Kaapstad verdrink, net enkele dae nadat ʼn 17-jarige seun Sondag by dieselfde strand verdrink het.
Internasionale nuushoogtepunte van 2017
Daar was talle internasionale nuusgebeure wat vanjaar die wêreld laat regop sit het.
Werk wou hy nie
Sinspelings op beroepe – kan jy aan nog ‘n paar dink?
Ontsnapte rowers se vryheid van korte duur
“Die bestuurder van die vangwa het geluide van agter uit die vangwa gehoor. Hy het gemerk hoe die gevangenes van die bokant van die vangwa af spring en in die bosse verdwyn.”
WhatsApp werk teen dan nie meer op dié fone
WhatsApp gaan teen die einde van 2017 nie meer op sekere fone werk nie.
Maroela Media se gewildste taaltoffies vir 2017
Maroela Media se gewildste taaltoffies vir 2017.
Nuuskommentaar: Oorsig 2017 (Deel 3)
Rassespanning word deur verskeie kwessies aangevuur, waaronder die uiteenlopende fasette rondom staatskaping en die hof se hewige reaksie op die sogenaamde doodskissaak.
Resep: Haselneut-brosbrood
Geniet dié brosbrood saam met ’n lekker koppie koffie.
Bekende skilder vermoor
Sy vrou is in hegtenis geneem in verband met sy moord.
Boek: Die storie van sterre en planete
Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte.
Twee sterf toe klip voertuig tref
Twee mense is dood nadat ʼn reuseklip Woensdagaand van ʼn brug in die Umhlali-gebied in KwaZulu-Natal op ʼn voertuig op die N2-snelweg onder die brug geval het.
Gedagte vir die dag: Red ’n lewe
My broers en susters, as een van julle van die waarheid afdwaal en iemand sou hom laat terugdraai, weet dan dat hy wat ‘n sondaar op sy dwaalweg laat terugdraai, hom uit die dood verlos en maak dat ‘n klomp sondes bedek word. (Jakobus 5:19-20)
Franse wys SA Rugby die pad met pos van afrigter
“Ons kon nie so aanhou en ons uiteindelik teen ʼn muur vasloop nie. Ons móés eenvoudig nuwe oplossings vind.”