Suid-Afrikaanse rugbygeesdriftiges sal dalk nogal verras wees om te sien watter spelers uit die Suidland volgens die amptelike statistiek die blinkste in die Engelse Premierliga vaar.
Lees meerAlles vir Maandag 19 Februarie 2018
Maties gee Ixias loesing; Wits byt vas teen begeesterde Madibaz
Ná Maandagaand se vierde ronde van die Varsitybekerreeks storm die Maties ongestoord voort op hulle oorwinningspad.
Groot hupstoot vir SA danksy Isuzu Motors-belegging
Die Suid-Afrikaanse ekonomie het ʼn groot hupstoot gekry danksy Isuzu Motors wat die Struandale-aanleg in Port Elizabeth aangeskaf het.
Drie verhoorafwagtendes ontsnap uit polisieselle
Die polisie in Tubatse buite Burgersfort in Limpopo is op soek na drie verhoorafwagtende gevangenes wat Maandagoggend uit die polisie se aanhoudingselle ontsnap het.
Lekota daag Ramaphosa oor grondhervorming
Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People (Cope) en voormalige swaargewig in die ANC, het Maandag pres. Cyril Ramaphosa se belofte, oor grondonteiening sonder vergoeding, veroordeel. Hy sê dit is teenstrydig met die Grondwet en ʼn nuwe vorm van rassediskriminasie.
Oud-polisiebeampte uitgeken as slagoffer in uitgebrande motor
Die polisie het deur middel van ʼn DNS-ondersoek die slagoffer uitgeken wie se oorskot in ʼn uitgebrande Mercedes Benz gevind is.
D-dag kom nader vir hidrobreking in SA met nuwe hofsaak
Die Alliansie hou vol dat die regulasies oor petroleum-eksplorasie en -produksie, wat voorsiening maak vir hidrobreking (“fracking”) in Suid-Afrika, op verskeie gronde onwettig is.
Grond is verdelende kwessie tydens staatsrede-debat
Dis duidelik dat grond die potensiaal het om die mees prominente en verdelende politieke kwessie van die jaar te wees.
ToekomsVenster: Moet ons nog ’n tiende aan die kerk gee?
Here, baie dankie vir voorbeelde uit ander se lewe wat my motiveer om te gee.
OR Tambo-‘bomdreigement’ nié deel van oefening
Die OR Tambo Internasionale Lughawe het Maandagmiddag sy bedrywighede voorgesit ná twee vlakke by die lughawe vroeër ontruim is weens ʼn moontlike bomdreigement.
‘Vanaand skiet ons jou dood’
“Hy het my pa in die oë gekyk en vir hom gesê: ‘Nou gaan ek jou skiet.’ My pa het gesê: ‘Maar hoekom wil jy my skiet, ek het jou dan alles gegee waarvoor jy gevra het.’”
‘Rassistiese’ gastehuiseienaar moet opdok
André Slade, voormalige eienaar van die Sodwana Bay-gastehuis, is swaar beboet nadat hy gesê het swart mense en regeringsamptenare is nie by sy gastehuis welkom nie.
Die wêreld in foto’s – 19 Februarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
‘Onwettige’ wapeneienaars kry binnekort uitsluitsel
“Ons is vol vertroue dat die hof se uitspraak ons sal akkommodeer en help om te minste sommige van hierdie onsekerhede op te los.”
Nóg twee vas ná Melkrivier-aanval
Nóg twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die aanval op Berdus Henrico (39) en sy verloofde, Estelle Nieuwenhuys, voorverlede week in Limpopo.
‘Wat wil Ramaphosa met grondonteiening bereik?’
“Indien dit bloot is om vir mense grond te gee, moet dit so gesê word. Want om net grond vir iemand te gee, maak die persoon nie outomaties ryk nie.”
Internasionale koorkompetisie dié jaar in SA
Dié kompetisie sal 33 500 sangers in 500 kore uit 70 verskillende lande byeenbring.
Poppie-moord: Ma, stiefpa eers later gevonnis
“Ek glo nie my dogter sou haar kind doodgemaak het nie. Ons gaan maar hoop en bid dat dit vorentoe beter sal gaan. Ons sal maar sien wat gebeur met die res van die hofverrigtinge.”
Malema sê Ramaphosa ‘bluf’ oor grondonteiening
Volgens Malema moet daar ook nie voorwaardes verbonde wees aan die beleid van onteiening sonder vergoeding nie omdat grond destyds sonder voorwaardes afgevat is.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 19 Februarie 2018
Twee kunstenaars wat dié week uitstaan in die Top-20 is Jo Black en Kurt Darren.