Alles vir Woensdag 25 April 2018

Vandag se sportnuus

Bryan Habana het gister sy uittrede uit alle fasette van die spel aangekondig. Habana het 124 wedstryde vir die Bokke gespeel en hy hou die rekord met 67 drieë. Ses Superrugby-wedstryde word ook die naweek gespeel.