“Hulle is altyd reg om ʼn situasie ten volle te geniet en is sekerlik die vriendelikste groep mense wat ek nog ooit teëgekom het.”
Alles vir Woensdag 5 September 2018
Nuuskommentaar: Die stryd tussen die husse met lang ore en die horries
In hoe ’n mate herinner die huidige politiek aan die oorspronklike voorstelling van die koppestampery tussen die husse met lang ore, en die teenpool, die horries?
Boek: Waar’s Willie? Die fantastiese reis
Meer as 70 miljoen eksemplare van hierdie soekboek is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is beskikbaar in 31 tale.
Vandag se sportnuus
By die Amerikaanse Ope op Flashing Meadow in New York het die kwarteindwedstryde gister begin en ná die Dell Technologies Gholfkampioenskap is Bryson de Chambeau nou sewende op die wêreldranglys.
#FeesMustFall: ‘Wetstoepassers moet eintlik aangekla word’
Die studente sê hul versoek is gegrond op die feit dat die #FeesMustFall-betogings “vir ʼn goeie doel was”.
Twee gevonnis ná meisies se verkragtingshel
Die hof het gehoor hoe die beskuldigdes die tienermeisies dae lank aangehou, gedwing het om te lê en dan beurte geneem het om hulle te verkrag.
Coligny-moordsaak: Dís wat gebeur het, sê beskuldigde
Phillip Schutte, een van die Coligny-mans wat aangekla word van die moord op die tienerseun, Matlhomola Mosweu, het Dinsdag in die hooggeregshof in Mahikeng getuig oor die gebeure wat uiteindelik tot Mosweu se dood gelei het.
Lesse vir beleggers: Wat om te weet én te verwag in die huidige ekonomie
Vandag se artikel fokus op die Zuma & Ramaphosa-era en hoe die belegger op die ekonomiese omstandighede van die dag moet reageer.
Switserland: ʼn idille met krake
Switserland het, soos in die vorige artikel beskryf, ʼn trotse geskiedenis, sterk federale en diep demokratiese strukture en is ekonomies voorspoedig, maar talle uitdagings staar dié land in die gesig en hy is besig om sy uniekheid te verloor.
Gedagte vir die dag: Altyd vriendelik
Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. (Psalm 86:11)