Die Curriebekerreeks se halfeindstryde word komende naweek beslis en die Amerikaanse Formule Een Grand Prix word Sondag afgehandel.
Alles vir Woensdag 17 Oktober 2018
Resep: Koeksisters
Wat is dan lekkerder as ʼn stroperige koeksister?
30 lewenslange vonnisse vir agt verkragters
Die hof het gehoor dat hy die driejarige uit ʼn speelarea by ʼn winkel gegryp en toe in ʼn nabygeleë parkie verkrag het.
Gaan Swys die Lions nog afrig?
As jy tussen die lyne lees, lyk dit of die Lions hul hoofafrigter Swys de Bruin aan die Springbokke gaan afstaan.
Boek: Losprys
“Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.”
Polisie trek vier ‘gesoute’ rowers ná skietgeveg vas
“Polisielede het spoedig op ʼn wenk reageer en die wit minibus met vier insittendes laat stilhou. Toe die polisie die voertuig nader, het die passasiers op die polisie losgebrand en die polisie het teruggeskiet.”
Foto’s: Misdadigers moet nou oor hul skouers loer in dié gemeenskappe
Misdadigers en bendelede in Gelvandale, Bethelsdorp en Motherwell moet omtrent bontstaan nadat lt.genl. Liziwe Ntshinga, provinsiale polisiekommissaris Saterdag ʼn ingrypingspan in dié polisiëringsgebiede ontplooi het.
Talle leerders beseer toe taxi in sloot beland
Twintig leerders op pad skool toe is beseer toe die taxi wat hulle vervoer het in ʼn sloot beland het.
Gedagte vir die dag: Erfgenaam van alle dinge
Ek moes met julle praat soos met kindertjies in die geloof in Christus. (1 Korintiërs 3:1)