Mike Bolhuis vertel meer oor die moeilikste saak wat hy nog moes aanpak, hoe hy in die bedryf beland het en hy verklap ook of sy sake by hom spook.
Alles vir Dinsdag 23 Oktober 2018
Resep: Roomskons
Almal hou mos van ʼn romerige skon met aarbeikonfyt.
Kinders en sosiale media: Wat jy moet weet
Harrison waarsku ouers teen “volt-apps”. Hierdie soort selfoon-toepassings gee hulself voor as een ding, maar dien ʼn ander funksie.
Die melkkoei wat rugby nou moet red
Dit kan sekerlik net in Nieu-Seeland gebeur.
Herrie oor polisie wat matrieks na afskeid vergesel
Op die video kan gesien word hoe ʼn pantservoertuig, vermoedelik ʼn Njala, en beamptes geklee in volledige polisieuniform, kompleet met skild en sonbril, ʼn paartjie vergesel met hul aankoms by hul matriekafskeid.
Foto’s: Pik Botha ter ruste gelê
Oudpres. FW de Klerk, Bantu Holomisa, leier van die United Democratic Movement (UDM) en hoofregter Mogoeng Mogoeng was almal Dinsdag by die begrafnis van oudmin. Pik Botha.
Geliefde skrywer van ‘The Message’ oorlede
“Ek dink nie die dood is iets om te vrees nie. Ek het geen benul hoe alles sal verloop nie. Maar ek is nie bang nie. Dit kan ek jou verseker.”
Skoner geslag nou aan die stuur van ‘Megaboere’
Die vyfde seisoen van die kykNET-reeks Megaboere wat in Januarie volgende jaar afskop, gaan veral in een opsig van die vorige vier reekse verskil: ʼn vrou is nou aan die stuur.
Foto’s: Intieme troue vir oud-Bokkaptein
Die twee het die naweek tydens ʼn klein en intieme geleentheid ewige trou beloof aan mekaar.
Motorsport: Spirit of Amarok
Sarel van der Merwe en Volkswagen Suid-Afrika het nou vir die vierde jaar die Spirit of Amarok‑kompetisie hier in Suid-Afrika aangebied.
Video: SA se duurste skemerkelkie kos R40 000
Dié jenewerskemerkelkie, teen R40 000, sal slegs in Kaapstad, Umhlanga en Johannesburg beskikbaar wees.
Drie dood, drie beseer toe trok, voertuie bots
Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle ʼn vragmotor aan die kant van die pad aangetref. ʼn Ligte voertuig was onder die wa van die vragmotor vasgekeer en beide voertuie was aan die brand.
Nóg ʼn veelbekroonde Afrikaanse roman gaan grootskerm toe
“Dit is ʼn baie belangrike storie wat vertel móét word. Dit het etlike jare geneem om dit uiteindelik op film te kan verewig, maar ons is opgewonde oor die produksiespan en rolverdeling.”
Helikopter stort neer tydens brandbestryding
ʼn Sosialemediagebruiker het ook op Facebook gesê die helikopter het glo “ontplof” oor ʼn familielid se plaas.
Replika van Titanic gaan oorspronklike roete aanpak
ʼn Replika van die Titanic gaan in 2022 die oorspronklike skip se beplande roete aanpak.
Heel eerste luiperd in Karoopark gewaar
“Daar was nog nooit vantevore enige bewyse van luiperds se teenwoordigheid in die amper 40 jaar oue Karoo Nasionale Park nie.”
Die seuntjie in Kaokoland
As die son sak en die stiltes daal neer oor die woesteny en die naguiltjies flirteer hier bokant jou en voor jou brand ʼn staanvuur; dan is dit die hemel. Onthou net hier loop ook gedoentes en onwelkome bodes rond. En hulle is hard en ongenaakbaar. Lewe dus met een oog oop.
Boek: Die boomhuis met 13 vloere
Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld!
Twee doodgeskiet wat glo wagte koelbloedig vermoor
Die twee mans wat vermoedelik verantwoordelik was vir die opspraakwekkende dood van twee Gautengse veiligheidswagte wat in hul reaksievoertuig doodgeskiet is, is in die vroeë oggendure in KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Uitdrukking: Eerste kom, eerste maal
“Eerste kom, eerste maal” is die Afrikaans vir “first come, first served”. Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.