Hy sê die laaste strooi was die geveg in Nelson Mandelabaai se wyk 60 toe die voorsitter ten aanskoue van streekskomiteelede met ʼn mes gesteek is.
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 Oktober 2018
VF Plus voorspel skolebeleid stuur op chaos af
“Die VF Plus glo ouers sal moet rondskarrel om kinders in ’n skool geplaas te kry.”
Wits: ‘Rook jul dagga elders’
“Die hof se beslissing is nie voorskriftelik nie,” het Wits Dinsdag in ʼn verklaring gesê, “en die universiteit behou hom die reg voor om bedrywighede op sy persele te reguleer.”
DA: Verslag ‘bewys’ De Lille se wangedrag
Sy sê die tweede, lywiger verslag van ongeveer 2 000 bladsye gedetailleerde getuienis, gegrond op onderhoude, regsvoorleggings en ander insette, skets “ʼn treurige prentjie van Patricia de Lille se optrede as burgemeester”.
Werkers wat nie middagete neem ‘R500 000 kwyt’
“Dit kom neer op gratis werk ter waarde van R512 465 en onnodige tyd wat mense by hul lessenaar deurbring.”
ToekomsVenster: Dis aangrypend en eg
As nuwe Testamentiese gelowiges weet ons dat die prys betaal is. Ons kan vrykom as ons net bereid is om ons volledig op God en sy genade te verlaat.
Die wêreld in foto’s – 23 Oktober 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Wen: ʼn Verhaal van ware vriendskap
Drie lesers kan ʼn geskenkpakkie met ʼn prenteboek, ʼn boekmerk met ʼn getoetste veilige slymresep, ʼn borsspeld en plakker van Mnr. Slym wen.
Luister: Verwagtinge vir Mboweni se mini-begroting
Tito Mboweni se eerste begrotingsrede hierdie week sal, onder andere, ʼn toets wees om te sien of hy ʼn man van sy twiets is, meen die sakeorganisasie Sakeliga.
Persombud tree uit
“Ná nege jaar in die pos is ek dit nou aan myself verskuldig om ʼn breuk te neem, terug te trek na my heimat en tyd saam met my geliefdes deur te bring,” het Retief gesê.
Naam bekend van vlieënier wat in heli-ongeluk sterf
Die polisie op die toneel moes reël dat die liggaam spoedig verwyder word aangesien ʼn brand die omgewing begin verswelg het waar die helikopter neergestort het.
Baba se oorlewingstryd: ‘Wonderwerke gebeur voor ons oë’
“Sodra sy begin wakker word, sal ons kan kyk hoe sy reageer en hoe die breinskade haar raak. So, die volgende twee dae is deurslaggewend.”
Top-10 buitebaddens vir ’n bobaas-bederf
Ná ’n jaar se swoeg en sweet is hierdie baddens nét die ding om jou batterye te herlaai! Watter een is jou gunsteling?
Luister: Franja se tweede album tref soos ʼn hittegolf
Franja verklap ook meer oor haar liedjieskryfproses.
Bejaarde se liggaam in slaapkamer gekry
“Dit lyk asof die motief vir die aanval diefstal was en dat die slagoffer moontlik sy aanvallers geken het, want hy het stukwerkers gebruik om met die bouwerk op sy erf te help.”
Wen: ‘Stroomop’-DVD nou op die rakke
Vyf gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn Stroomop-DVD te wen.
Regering wil hof toe om VBS-geld terug te kry
“Ons het ʼn punt bereik waar ons teen individue moet optree en meganismes inspan om die geld terug te kry.”
Waarom hoes- en pynmedikasie nou in kleiner dosisse verpak word
“Suid-Afrikaners móét kennis neem van die uiters belangrike redes waarom die hoeveelhede van dié medikasie wat deur apteke toegedien mag word, verminder is.”
Insameling vir Dros-slagoffer vorder goed
“Ons vertrou die gesin sal die beste weet wat hulle moet doen om hul dogter in dié omstandighede te help. Ons sal beslis nie aan hulle voorskryf nie.”
Sakevroue vereer: ‘Ons hoef vir niemand in die wêreld terug te staan’
“As jy doen waarvoor jy lief is, sal jy nie toelaat dat enigiets in jou pad staan nie. Die groter prentjie is jou visie – daai groter prentjie maak jou onstuitbaar.”