“As druk op die polisie uitgeoefen moet word om op te tree in die saak van ʼn vooraanstaande leier [sic], hoeveel te meer in die geval van ʼn gewone burger?”
Lees meerAlles vir Sondag 20 Januarie 2019
Kan SA toestroming uit Zim hanteer?
“Ek dink nie ons het die vermoë om die onverwagte groot getalle te hanteer nie,” het min. Cwele erken.
Hoë kommissaris monitor aangehoude SA sakeman
Luidens berigte staar aanklagte van moord, misdade teen die staat en aanhitsing tot burgerlike ongehoorsaamheid Hanekom (61) en twee Tanzaniese burgers in die gesig.
Oudste man (113) sterf in sy slaap
Sy familie sê Masazo Nonaka het Sondag in die vroeë oggendure sag heengegaan in sy slaap aan natuurlike oorsake.
Jong man in wrak verstrengel
Die voertuigbestuurder het “op die een of ander manier beheer verloor en in die boom vasgery, wat daartoe gelei het dat hy ernstig in die wrak verstrengel was”.
AfriForum wil Coligny-verdagtes help
“Soos Doorewaard en Schutte se lewe deur leuens vernietig is, het ons pas in Schweizer-Reneke gesien hoe rasse-opstokers ’n bekwame onderwyseres, Elana Barkhuizen, se lewe met leuens en wanvoorstellings ontwrig.
Vier sterf in ongeluk buite Bloemfontein
Paramedici het ook op twee mense in die vragmotor afgekom wat beseer is.
Oorgrensmisdaad ‘ANC-regering se skuld’
“As jy in ʼn gemeenskap naby Suid-Afrika se grens met Lesotho woon, bestaan ʼn goeie kans dat jy in jou huis beroof of wreed vermoor sal word.“
Video: Facebook-gebruikers ontstoke oor bedelaar se vernedering
“Waar was jy toe wit mense swart mense se goed gevat het?”
BLF-adjunk byna verwurg
Haar nek is beseer en sy het kneusplekke aan haar arms opgedoen.
Zimbabwe: Weermag was hande in onskuld
Woensdag tydens gevegte met betogers in die hoofstad het veiligheidsmagte vyf mense doodgeskiet en nog 25 beseer.
Beloning ná gruvonds langs stadion
Die amptenaar se liggaam is afgelaai en aan die brand gesteek deur wat gelyk het na twee mense wat met ʼn blou Volkswagen Polo gery het.
Gedagte vir die dag: Nie langer in vrees nie
“U behartig die regsaak van die weeskind en van die mens in nood, sodat niemand op aarde langer in vrees hoef te lewe nie.” (Psalm 10:18)