“Die nasionale en provinsiale verkiesings word op 8 Mei 2019 gehou, [en] ek kan nie ʼn posisie as staatsamptenaar aanvaar nie omdat hierdie saak oor my kop hang.”
Alles vir die maand Maart 2019
Dros-saak: Verhoor begin dán
Die man het vandag vlugtig in die landdroshof in Pretoria verskyn waar die akte van beskuldiging op hom beteken is.
Die marathon hoender
ʼn Kosmakery in die gietende reën is maar ʼn gesukkel so ons moes volstaan daai oggend met koffie en beskuit. Maar nou vreet ons mae ons van binnekant af op en ons besluit opstuk ons moet so voort iets te ete loop soek…
Maties slaan die Varsity-kitaar
Maties, Shimlas en Tukkies het goeie seges in gisteraand se Varsity-beker behaal.
Nuuskommentaar: Oor die akademikus en die “wit terroris”
In die aanloop tot die komende algemene verkiesing moet versigtig getrap word om nie gemoedere op te sweep nie. Nie almal speel saam nie, maar as ’n akademikus stellings maak soos dat wit boere grond van swart mense gesteel het en dat AfriForum se adjunkhoof ’n wit terroris is, word sake lelik omgeklits.
Boekresensie: Briljant! Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes
Jong wetenskaplikes sal absoluut mal wees oor hierdie fantastiese boek propvol asemrowende feite, ongelooflike buitelugeksperimente en opwindende projekte.
Hap saam met Lochner: Hollandse broodjie
Dié week maak Lochner de Kock ʼn gereg wat sy herkoms vier!
Foto’s: Nuwe tuiste vir ʼn nes luislange
ʼn Allemintige 47 jong luislange is Sondagoggend by verskillende plekke in Dinokeng, ʼn 18 000 hektaar natuurreservaat noord van Pretoria, vrygelaat.
Uitdrukking: ʼn man van sesse klaar
Waarom sal ons sê iemand is “‘n man van sesse klaar”? Taaltoffie stel ondersoek in
SAUK-geraamtes kan vandag uit kas tuimel
ʼn Interessante dag lê voor in die parlement wanneer die portefeuljekomitee oor kommunikasie onderhoude voer met die agt voormalige SAUK-raadslede wat bedank het voordat hul termyn verstryk het.
Twee mans op wildsplaas geskiet, vasgebind
“Die aanvallers het glo tot vanoggend omtrent 04:00 die huis geplunder.”
Herman Kleinhans: ʼn Lewe op die pad, maar op Patensie voel hy tuis
Herman Kleinhans vertel aan Maroela Media van sy solo-projekte, sy liefde vir Patensie en hoe geheg hy is aan Maria Viviers, sy sangmaat in TWEE.
’n Blik op Nigerië se verkiesing
Nigerië is ʼn reuseland met enorme uitdagings. Verbeel jou Suid-Afrika se probleme in die oortreffende trap. Nogtans kon dié land, ná dekades van staatsgrepe en militêre diktators, dit regkry om sedert 1999 ʼn demokrasie (met al sy beperkinge) te bly.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die jongste motornuus
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die nuwe BMWR1250GS en BMWR1250GS Adventure, Mitsubishi se Eclipse Cross en met Andrew Kirby, uitvoerende hoof van Toyota SA.
Pastoor van Kaapse Vlakte in hof geroskam
Die voormalige pastoor staan tereg op twee aanklagte van moord, vier van verkragting, roof asook crimen injuria.
Museumonderrig in tegnowêreld uiters belangrik
Een van ons sleutelbelange, as opvoeders van ons nasie se jeug, is om die sukses van leerders in die lewe anderkant hul formele skooljare te help verseker. Daarvoor moet daar meer aandag aan die waardebydrae wat kunsmuseums en visuele geletterdheid tot Suid-Afrikaanse onderwys kan lewer, geskenk word.
Boek: Koshuis
Skink ʼn koppie koffie, onthou weer die liedjie wat gespeel het toe jy by jou eerste huisdans gesoen is, en laat die jare terugrol!
Demi Lee onttroon Jo op Afrikaanse Top-20
Spoegwolf betree ook die top-tien-liedjielys dié week met hul jongste enkelsnit, “Blou”.
Onder die Bome: Geregtigheid, misdaad en tikkie Thomas Hobbes
In die vyfde episode van Onder die Bome, ʼn podsending-gebaseerde reeks wat handel oor filosofie, vra podsender Daniel du Plessis en Hercules Boshoff van die Chairefoon-inisiatief wat is reg en geregtigheid?
Spur toon weer groei maar houermaatskappy sukkel
Voor aan die tou was die restaurantgroep Spur Holdings wie se tussentyde verdienste vir die periode tot einde Desember met 11,2% tot R83,9 miljoen verswak het.