Andries Ferreira is reeds vir ’Canes se volgende wedstryd beskikbaar.
Alles vir die maand Maart 2019
Cheverné ontvang onverwagse nuus
“Ons het dit glad nie verwag nie.”
SAL-vlieënier lieg glo oor lisensie
Dit het onder SAL se aandag gekom nadat daar ‘n ondersoek gedoen is na ʼn voorval op ‘n internasionale vlug.
Nuuskommentaar: Selfbeskikking
Toegedeelde of gedelegeerde gesag is waar ’n eenheidstaat in meerdere deelstate verdeel, en die oorspronklike sentrale regering ’n deel van sy gesag aan die deelstate afstaan.
SA spanne se hoop in Pro14 vervaag
Die Cheetahs en Kings het hul Pro14-wedstryde verloor.
Resep: Kerrie-blomkoolsop
Blomkool is ʼn gunstelingbestanddeel vir mense wat die Banting-dieet volg. Die smaak is nie oorweldigend nie en dit neem enige geur aan.
Interdik teen diereskuiling bekom
ʼn Interdik is teen die PurrPaws-diereskuiling in die Viljoensdrift-omgewing in die Vrystaat bekom
Boek: My eie klein belofte-Bybel
Dave Strehler help kinders tussen ses en tien jaar om God se wonderlike beloftes te ontdek en te verstaan dat Hy altyd sy woord hou.
Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is die naweek in die Superrugby-reeks gespeel.
Dodetal styg ná botsing op N4
Die botsing het Sondag op die N4 naby Middelburg in Mpumalanga plaasgevind.
Jong man vermis in see
ʼn 19-jarige man word vermis nadat hy en ʼn vriend in sleurstrome vasgevang is terwyl hulle by Dappat se Gat by Kogelbaai naby Gordonsbaai in die Wes-Kaap geswem het.
Xander Bylsma se verhoor begin
Bylsma het met sy hofverskyning verlede maand in sy blou T-hemp en pet aansienlik maerder gelyk as toe hy in Mei verlede jaar in hegtenis geneem is.
Gedagte vir die dag: Die krag van die Heilige Gees
Julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal My getuies wees tot in die uithoeke van die wêreld. (Hand 1:8)
ANC ontken hy het SAUK ‘geboelie’
“Ons sal voortgaan om met die SAUK samesprekings te voer wanneer ons glo ons word onregverdig behandel.”
Du Plessis laat sy kolf die praatwerk doen
Proteas wen eerste kitswedstryd op ’n oortuigende wyse in Johannesburg.
Maimane waarsku teen ‘partye vir enkele ras of kultuur’
“Ons kan nie een Suid-Afrika vir almal bou as ons politieke partye ondersteun wat net sommiges verteenwoordig nie.”
Vier sterf in botsing op N4
“Dit is nog nie bekend hoeveel mense beseer is nie en paramedici behandel steeds mense op die toneel.”
Man vas ná hy vrou glo koelbloedig doodskiet
ʼn Vrou moes Sondagoggend na bewering haar vriendin se bloed opvee nadat sy kort vantevore voor haar oë met ʼn haelgeweer doodgeskiet is.
Verkeersbeamptes het hande vol op Wes-Kaapse paaie
Agt mense het Vrydag en Saterdag op paaie in die provinsie gesterf, terwyl 29 motoriste op aanklag van dronkbestuur in hegtenis geneem is.
Vrou dalk uit taxi gegooi; ernstig beseer
ʼn Vrou is in ʼn ernstige toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat sy Sondagoggend óf uit ʼn bewegende taxi gegooi is óf self gespring het.