“Ek self is al lank besig met die konsep van eenvoud en tog as ek my weer kom kry, is daar net nog goeters in my huis! Dan vaar ek weer die kaste in en gooi nog goed uit …”
Alles vir Donderdag 9 Januarie 2020
Regstappe geëis ná rassistiese Facebook-plasing
ʼn Sakeman het swart strandgangers glo met bobbejane vergelyk op Facebook.
Resep: Paul se mosselsop
Doen altyd jou bes om vars mossels in die hande te kry.
Nóg ’n fase beurtkrag aangekondig
Weens opknappingswerk is Eskom duisende MW kragreserwes en opwekkingskapasiteit kwyt.
Kaapse polisieman doodgeskiet
Skote is afgevuur en die polisiebeampte is noodlottig gewond.
Vandag se sportnuus
James Anderson sal die res van Engeland se krieketsafari misloop.
Harry, Meghan tree terug as senior koninklikes
Prins Harry en sy vrou, Meghan, het aangekondig dat hulle ʼn minder aktiewe rol in die Britse Koningshuis gaan speel en finansiële onafhanklikheid sal nastreef.
Ondersoek ná talle vragmotorkapings in Delmas-gebied
“Hulle het glo uniforms van die polisie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens aangehad.”
Boeing-ongeluk: Kanada rou; vrae oor oorsaak
Daar is talle vrae nadat ʼn Boeing 737 Woensdagoggend kort ná opstyging in Teheran neergestort en die lewe van 176 mense geëis het.
Gedagte vir die dag: Gees van genade
Die Gees wat ons ontvang het, is … die Gees wat van God kom. So weet ons wat God ons uit genade geskenk het. (1 Korintiërs 2:12)