Intussen kon die Wes-Kaap daarin slaag om meer as 80% van mense wat in kontak met Covid-19-pasiënte was, op te spoor.
Alles vir Vrydag 15 Mei 2020
Vandag se sportnuus
Nóg ’n SA krieketspeler kry nasionale kontrak in Nieu-Seeland.
Metropolisiebeampte vas ná kaping
’n Vragmotor wat chirurgiese maskers vervoer het, is vandeesweek op die N12 gekaap.
Resep-video: Suikervrye energieballetjies
Geen oond, stoof of mikrogolf nodig nie! Enigeen kan hierdie sjokoladeballetjies maak, selfs kinders.
AfriForum-vervolgingseenheid kyk na Ballito-voorval
“Ons kan eenvoudig nie toelaat dat ’n presedent geskep word waar brutaliteit, veral teen kinders, deur regeringsamptenare toelaatbaar is nie.”
Uitbreiding van aanlyn kleinhandel verwelkom
“Minister Patel moes ’n pynlike les leer dat burgers nie sy ideologiese waansin wat hy tans op ons afdwing, sal verdra nie.”
Konsultasies oor vlak 3 begin
Ramaphosa het ook meer duidelikheid begin gee oor die oorgang na vlak 3.
Gedagte vir die dag: Die moeite van liefhê
“Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê”. (Josua 23:11)