Moenie toelaat dat ontsmettingsmiddels of die herhaaldelike was van jou hande jou vel uitdroog nie. Gloves In A Bottle is ʼn alles-in-een beskerming- en droëvelsorgroom.
Alles vir Donderdag 25 Februarie 2021
Smith nog vies vir Aussies, maar wil Indië-stryd reël
“Indië het ons nog altyd ondersteun en hopelik kan ons binnekort ’n paar toere van stapel stuur.”
Vyf natuurverskynsels om na uit te sien in 2021
LekkeSlaap het ’n lys van vyf natuurverskynsels saamgestel waarna jy hierdie jaar kan gaan kyk om van voor af lief te raak vir ons pragtige land, Suid-Afrika!
Resep: Sjokolade-ganache
Hierdie staatmaker-sjokolade-ganache kan gebruik word as ʼn poedingsous, om ʼn koek te versier, om koekstokkies in te doop en veel meer.
Landbou helder lig in troebel begroting
Dit moet ʼn ywerige boer soos Mboweni groot vreugde verskaf om te sien hoe goed sy gunstelingsektor van die ekonomie vaar.
Springsteen beboet oor twee tequila-sopies
Die wêreldberoemde rockster het geen vorige misdaadgeskiedenis nie en het skuld beken op die aanklag.
Klerk pleit skuldig aan swendelskema van miljoene
Meer as R13 miljoen is oor ʼn tydperk van tien jaar in Estelle Burgess se onderskeie bankrekeninge inbetaal.
J&J-entstof werk teen ernstige Covid-19 – FDA
Die studie is in die VSA, Suid-Afrika en Brasilië gedoen.
Covid-19-statistieke: Meer as 41 000 al ingeënt
Suid-Afrika het in hierdie stadium naastenby 35 000 aktiewe gevalle van die virus, die meeste daarvan in KwaZulu-Natal.
Gedagte vir die dag: God se volmaakte pad
God se pad is volmaak. Die Here se woorde is betroubaar. Hy beskerm dié wat by Hom skuil. (Psalm 18:3)