Dit is sy vyfde eindstryd van die seisoen en hy het al vyf gewen.
Alles vir Sondag 24 Julie 2022
Waterberg se wildehonde: Swerwende spooktrop nou veel veiliger
Danksy ʼn bewaringsinisiatief wat bewusmaking oor die beskerming van een van die land se laaste troppe vrylopende Afrika-wildehonde kweek, is daar deesdae baie meer begrip vir dié bedreigde spesie.
Gautengse kliniek erg ontwrig oor slang
Vreesbevange personeel werk al dae lank nie, wat tot groot ontwrigting by die kliniek lei.
Leclerc spring voor weg in Frankryk
Carlos Sainz sal ongelukkig heel agter wegspring as straf vir nuwe enjinonderdele wat hy ingespan het.
Ontsluit die potensiaal van pampoen
Pampoen is nie net ʼn veelsydige en bekostigbare randrekker as dit by maaltydbeplanning kom nie, maar die pampoenfamilie is boonop propvol voedingswaarde.
Els, Kingston onder voorlopers in Skotland
Ernie Els is net drie houe agter die voorlopers, Darren Clarke (-9) van Noord-Ierland en Paul Broadhurst (-9) van Engeland.
Oorsaak van ‘Godfather’-akteur se dood bekend
Die akteur is intussen in die Eden Memorial Park in Kalifornië begrawe – die finale rusplek van menige Hollywood-bekende.
Sokker: SA vroue beste in Afrika
Wat die titel as Afrikabeker-wenners soveel meer glans gee is dat afrigter Desiree Ellis se span die gasheer, Marokko, in die eindstryd op hulle tuisveld kon klop.
Seboka-substasie gesluit ná vandale toeslaan
Die beheerkamer is gevandaliseer en kabels en paneelbedrading is geknip.
Ouma glo voor kleinkind doodgeskiet
Die vrou se dogter is beseer toe sy deur ’n venster ontsnap het.
Duur Eskom-krag ‘SEB se skuld’ – navorsing
Eskom se besluit om voorkeur te gee aan transformasie, eerder as prestasie, veroorsaak dat verbruikers gemiddeld 27% duurder vir krag betaal, het navorsers bevind.
Gedagte vir die dag: Flentermense
Iemand wat sy ore toedruk vir die hulpkreet van ’n arme, sal self ook verniet roep as moeilikheid hom tref. (Spreuke 21:13)