“Ernstige personeel- en hulpbrontekorte het tot gevolg dat min mense in Suid-Afrika vir epilepsie behandel word.”
Lees meerAlles vir Sondag 24 Julie 2022
Die klok het gelui vir Tiger Woods
So hartseer soos dit is, is dit duidelik dat gholf se grootste superster van die laaste paar dekades nie meer met sukses op die grootste verhoog kan meeding nie.
Een dood, twee beseer toe motor in sloot beland
Een van die passasiers is tydens die ongeluk uit die voertuig geslinger.
Verstappen vergroot voorsprong
Charles Leclerc (Ferrari) het sy voorste wegspringplek goed gebruik om ʼn voorsprong van tien sekondes op te bou.
Reën ontwrig eendagreeks in Engeland
Die Proteas het die eerste wedstryd gewen en Engeland die tweede een.
Video: Vreugdevuur brand toe Bobby ‘Spoorloos’-hoofrol kry
“Ek wou nog altyd ʼn ernstige rol gespeel het en toe gebeur dit gouer as wat ek verwag het.”
Liezel Pieters oor haar liefde vir Bosveld, Afrikaans
“As ons nie vandag na ons diere gaan begin omsien nie, gaan ons dit nie eendag met ons kinders kan deel nie.”
Besetters verlaat Pta-gesondheidskantoor ná hofbevel
Die betogers het geweier om die gebou te verlaat en op werk in die distrik aangedring.
Statebondspele: Alle oë op Birmingham
Soos algemeen verwag het die Amerikaners kop en skouers uitgetroon en spog hulle reeds met 28 medaljes op die voorlaaste dag.
Afrikaans, sport en familie laat Jennifer glimlag
Die GROOT Ontbyt se Jennifer Myburgh is ’n bekende stem én gesig by Afrikaanse radio- en televisieliefhebbers, maar haar broers en swaer se krieketkolwe doen ook die praatwerk.
Internasionale oorsig: Nederlandse boere kan globale protes ten regeringsmaatreëls inlei
Die afgelope paar weke het die grootste protesaksie deur boere in die geskiedenis van Nederland plaasgevind.
Harties word 100: Ken jy dié dam se storie?
Honderde motoriste steek elke naweek die Hartbeespoortdamwal oor en bewonder die neo-klassieke argitektuur en die Krokodilrivier se valle wat in die rivier wegraak. Maar hoeveel mense weet van al die interessanthede en intriges wat sy eeu-oue storie inhou?
Só wil Charlotte Maxeke-hospitaal lang waglys verkort
Meer as 2 500 pasiënte wag tans om operasies te ondergaan.
Trotseer koue kampeerweer met dié wenke
Hoewel die koue seisoen min mense se speelmaat is, meen kampeerkenners dat dit nie jou volgende buitelugavontuur hoef te kelder nie.
Grafika: Meeste SA’ners gebruik derde van salaris vir skuld
’n Onlangse peiling het bevind dat finansiële stres ’n groot uitwerking op Suid-Afrikaners se gesondheid, asook hul lewe by die huis en werk het.
Bekende Oos-Randse klerewinkel in brand verwoes
Boundary Silk Bazaar bestaan al 83 jaar en verskaf onder meer uniforms aan talle skole in die omgewing.
Ongelukke in Rustenburg eis lewe van twee
ʼn Tienerseun is dood toe ʼn Jeep op die Maanhaarrand-grondpad buite Rustenburg gerol het.
Ondersoeke kom ná ongelukke in Oos-Kaap
Vier mense is Sondag in ongelukke in Gqeberha dood.
Omstrede vlagvoorstel weer op tafel
Die DA sê Nathi Mthethwa het duidelik niks geleer uit die woede wat sy plan om ʼn R22 miljoen-vlag op te rig by Suid-Afrikaners ontlok het nie.
Podiumplek moet hokkiespanne se doelwit wees
Suid-Afrika se mans- en vrouehokkiespanne sal in Birmingham op hul vierdeplekvertonings by vorige Statebond-avonture wil verbeter.