Die Amerikaanse president se dokter beskryf dit as ʼn terugslag-infeksie.
Alles vir Sondag 31 Julie 2022
Drie sterftes dalk met aappokke verbind
Brasiliaanse owerhede het daarop gewys dat die oorledene aan ander ernstige mediese toestande gely het.
Fotos: Swemmers plaas SA 7de op medaljelys
Tatjana Schoenmaker en Chad le Clos sal na verwagting Sondag nóg medaljes laat inrol.
Kyk: Coetzé se merkwaardige eindpoging
’n Skitterende Pieter Coetzé het Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Statebondspele ingeoes nadat hy ’n fel aanslag van Engeland se Brodie Williams moes afweer.
Nog ʼn massaskietery eis ses
ʼn Voorlopige ondersoek het aan die lig gebring dat die winkeleienaar en sy seuns dalk die teiken van die skietery was.
Kinders erg beseer toe pa beheer oor kar verloor
ALS-paramedici is net ná 23:00 na die toneel in Alicestraat ontbied, waar hulle op ʼn bloedbad afgekom het.
Matriek laat manne les opsê met skaapskeer
Jean-Mari Jordaan (19) het ander skaapskeerders op die neus laat kyk by die Nasionale Interskole Skaapskeerkompetisie, waar sy as een van enkele jong vroue uitgeblink het.
Trane van vreugde toe Denel salarisse betaal
Honderde miljoene rand is die afgelope naweek aan Denel-werknemers uitbetaal nadat Solidariteit ʼn skikking met die wapenvervaardiger bereik het.
Gedagte vir die dag: ’n Leerbare gees
“Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg” (1 Korintiërs 11:1 – AFR83).