Die Springbokke het vir die eerste keer in agt jaar ʼn toets op Twickenham gewen, en dit nog met ʼn rooi kaart ook.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 November 2022
Sanger van ‘Fame’ en ‘Flashdance’ sterf
Irene Cara is Vrydag dood in haar huis in die Amerikaanse deelstaat Florida gevind.
Doyens van Afrikaans deur Taalraad vereer
“Kokerwenners dra direk by die tot ryke erfenis van die Afrikaanse taalgemeenskap in sy geheel en daarvoor salueer ons hulle.”
Bulls sorg vir weerligstraal-drieë op Loftus
Daar was veral in die eerste helfte geen keer aan die Bulls nie en hulle het hul Walliese teenstanders uiteindelik met sewe drieë oordonder.
Walus-parool: ‘Kameraad Hani weer vermoor’
“Hy moet weet dat hy ons kwaad gemaak het en nooit daardie tronk in vrede sal verlaat nie.”
Ontmoet Flossie, die oudste lewende kat ter wêreld
Flossie se ouderdom is die katekwivalent van 120 mensejare en sy het in haar lewe al verskeie huise gehad.
Hollywood: Chris Hemsworth kry skoknuus oor gesondheid; ‘Love Actually’-akteurs herenig vir Kersprogram
“Dit is nie asof ek my bedankingsbrief indien nie, maar ek wil wel ’n bietjie uitspan.”
Wag kritiek ná transitoroof
Die rowers het terselfdertyd ook skote op motoriste in Silverton in die ooste van Pretoria afgevuur.
Herontdek jou agterplaas
Ons het ’n avontuur gesoek wat die hele gesin, oud en jonk, kan geniet en waardeer maar wat almal se hartritme darem effens sal laat styg.
Hier kom ʼn ding op Twickenham!
“Ons het in 2021 hier verloor en ons kan daarvoor vergoed. Dít is ʼn nuwe groep spelers en ons wil die land trots maak.”
‘Squid Game’-akteur vervolg oor seksklag
Die 78-jarige akteur het in Januarie vanjaar die eerste Suid-Koreaan geword om ʼn Golden Globe-toekenning vir beste byspeler in ʼn reeks te wen.
Nog donderstorms wag op dié provinsies
Die volgende weerwaarskuwings geld vanaf 12:00 tot 23:00 in drie provinsies:
Taxi tref trok tydens jaagtog
Die polisie het die taxi glo agternagesit ná die pleeg van ’n misdaad toe die taxi ’n vragmotor teen ’n hoë spoed tref.
Postmasburg se gesondheidsdienste by MRK verkla
Sommige ambulanse se lisensieskyfies het verval en om die kroon te span, is daar nie genoeg hande om die dorp se ambulanse te bestuur nie.
Aardklop keer terug na tuisdorp in 2023
“Die 2022-opwipfeeste in Potchefstroom, Johannesburg en Pretoria was ambisieus.”
Enyobeni-tragedie: Eienaars hou by onskuld
Die saak rakende die 21 tieners se dood word in dié stadium nog ondersoek.
Kommer, woede oor plasings in Gautengse skole
Ouers eis antwoorde van die departement oor die talle leerders wat steeds nie in skole geplaas is nie, terwyl burokratiese rompslomp ouers ook hande in die hare het.
Luister: Nuwe dokkie gee intieme blik op bekendes
“Wanneer sien jy dit ooit? Wanneer sien jy hoe Kurt by sy huis braai? Of hoe Early B in sy motor resies jaag of hoe Elandré kwekery toe gaan? Wanneer is jy ooit by Refentse se ouers se huis?”
Kuns is dié dokter se medisyne
“Kuns het stilletjies my lewe kom verander in soveel opsigte. Ek is half kunstenaar, half dokter.”
Foto’s: Walviskarkas spoel uit by die Strand
Swemmers word nou gewaarsku dat die karkas haaie kan lok.