Die oorstromings het selfs sir Elton John genoop om konserte oor die naweek te kanselleer met die oog op skareveiligheid.
Alles vir Sondag 29 Januarie 2023
Sewesreeks: Blitsbokke leer Fidji ʼn duur les
Daar is vooraf gedink dat die veel groter Fidjiane die veel kleiner Blitsbokke sou oordonder.
VRK-reeks: Connacht doof Lions se ligte uit
Enige rugbyspan se grootste bate is sy tuisveld, of altans so behoort dit te wees.
Twee onderskeidings vir ‘wonderwerk’ Wian
Ondanks ʼn breingewas so groot soos ʼn gholfbal, drie breinoperasies en talle gesondheidsterugslae, het Wian Badenhorst steeds twee onderskeidings in die matriekeindeksamen ingeoes.
Orania dalk gou ook studentedorp
Die Bo-Karoo Opleidingsentrum in Orania groei met rasse skrede met al hoe meer kursusse wat aangebied word en geesdriftige studente wat ʼn nuwe energie na die dorp bring.
Wag rand pasiënt glo by private hospitaal aan
Die pasiënt wou die hospitaal verlaat omdat hy ontevrede met die diens was.
Gedagte vir die dag: Wees goedhartig
Wie onder julle ’n leier wil wees, behoort julle dienskneg te wees. (Matteus 20:26)