“Ons reddingsbeampte het vinnig gereageer en hulp ontbied toe sy besef wat die omvang is van dit wat sy moet hanteer.”
Alles vir Sondag 12 Februarie 2023
Privaatvervolgingseenheid sal Kruger-gesin bystaan
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het onderneem om Willem Kruger (29) se gesin by te staan ná sy afsterwe in November verlede jaar.
‘Voorwerp’ oor Kanada afgeskiet
Dit is die tweede soortgelyke voorval in die Noord-Amerikaanse lugruim sedert ʼn vermoedelik Chinese spioenasieballon ʼn week gelede afgeskiet is.
‘Gordel jul kinders vas,’ pleit paramedici
“Dit ruk jou wanneer jy op ʼn toneel aankom en sien hoe ʼn ma haar kind wieg nadat hy deur ʼn motor se voorruit gegooi is.”
T20-Wêreldbeker: Aussies verwoes Kiwi’s
Die oorwinning het die deur vir Suid-Afrika oopgeskop om tot die uitkloprondes in Groep A te kwalifiseer, mits Suné Luus-hulle Maandag met Nieu-Seeland kan klaarspeel.
Dodetal ná aardbewing reeds meer as 28 000
Martin Griffiths, hoof van verligting by die Verenigde Nasies, sê hy verwag dat die dodetal minstens sal verdubbel.
Nog reën in groot dele van die land verwag
Verskeie gebiede is reeds oorstroom en riviere loop oor in ʼn rits provinsies, mense het eiendom verloor, en infrastruktuur soos paaie en brûe is beskadig.
Skotte dis ‘Finn-dingryke’ spel op
Kyle Steyn, Skotland se Suid-Afrikaans gebore vleuel, het gisteraand twee drieë teen Wallis gedruk, maar Finn Russell was ongetwyfeld die beste speler op Murrayfield.
Gholf: Bekker in sy tuisdorp op pad na sege
Elf jaar gelede, in 2012, het Oliver Bekker sy tweede toernooi as ʼn beroepspeler gewen toe hy die Dimension Data Pro-Am met twee houe gewen het. Nou staan hy op die drumpel van sy tweede oorwinning in dié toernooi in die Sonskyn- en Europese Uitdaagreeks.
Te min veeartse stuur af op krisis
Sowat tweederdes van poste vir veeartse in landelike gebiede is steeds vakant ʼn jaar nadat dit geadverteer is en 45% van poste in stedelike gebiede is ná ʼn jaar ook steeds vakant.
Senekal-boer kyk ‘met nuwe oë’ ná vrylating
Vir André Pienaar van Senekal in die Vrystaat is alles aan die buitekant van die tronk nou “ekstra mooi” en “ekstra lekker”.
Gedagte vir die dag: Arms vol geluk!
U gee arms vol geluk vir mense wat U liefhet, Here. U omring hulle met liefde. (Psalm 5:13b, Die Boodskap)