Lubri-A is ʼn steriele smeermiddel en word algemeen in private en staatshospitale reg oor die land gebruik.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Desember 2023
Milpark-hospitaal verwelkom nuwe robotiese kollega
Danksy ʼn nuwe robotstelsel by die Milpark-hospitaal kan kolon- en rektumverwante operasies nou met selfs groter vernuf en minder komplikasies uitgevoer word.
Konstabels in sop oor uitleen van polisievoertuig
Twee polisiekonstabels van die Wes-Kaap is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn polisiemotor aan ʼn siviele persoon uitgeleen het.
Bekende sjef en kosskrywer sterf
Fatima Sydow is Dinsdag in ʼn hospitaal in Kaapstad oorlede. Sy was 50 jaar oud.
Cele kap terug oor assistent se reiskoste
Die persoonlike assistent moes glo verseker dat Cele die diens kry waarop hy as minister geregtig is.
Ietermago in Kempton Park gered
“Ons moes dringend plan maak om ʼn spesiale lewe te red voordat dit in die verkeerde hande beland.”
Jake meen Bulls kan bordjies verhang
In die laaste ses Verenigde Rugbykampioenskap-kragmetings tussen die Bulls en die Stormers het die Kapenaars nog nie een keer as verloorders van die veld gestap nie.
Dié Hollywood-sterre gegroet in 2023
Van Matthew Perry tot Tina Turner. Maroela Media onthou ʼn paar Hollywood-sterre wat vanjaar gesterf het.
Vyf brandbestryders beseer in Simonstad-brande
ʼn Gebou van die Suid-Afrikaanse Vloot het ook in die slag gebly.
Tiener sterf tydens storm
Die slagoffer is as die 13-jarige Nathan Vorster, ʼn leerder aan die Dundee Junior School, geïdentifiseer.
Celine Dion se toestand verswak
Die wêreldbekende sangeres het nou ook beheer oor die werking van haar spiere verloor.
Breek ʼn lansie vir De Zorzi
Tony de Zorzi het met sy goeie honderdtal in moeilike toestande gewys dat hy oor die aanpasbaarheid beskik waarna die Protea-kolflys streef.
Brandbestryders staan bont in Kaapse Wynland
Drie brande het in een dag by die Boland-krieketstadion ontstaan, vermoedelik weens brandstigting.
SA vrou vertel van hel in Gaza
Vir langer as ses weke was Angela van der Merwe ʼn vlugteling in Gaza, waar sy elke dag vir haar lewe gevrees het, met geen bystand vanaf die Suid-Afrikaanse regering nie.
Nog beeste in Noordwes vergiftig
Minstens 32 beeste is in die Tosca-gebied in Noordwes vergiftig, minder as ʼn maand nadat 44 beeste in die Bray-omgewing dood is.
Verbruiningsbehandelings: Wat is veilig en wat gaan vlek?
Maroela Media het met Anneke Megit, akademiese programkoördineerder, en Isanri Roodt, ʼn velsorglektrise by die Isa Carstens-skoonheidsakademie, oor wenke vir veilige en vleklose verbruining gesels.
Wen ʼn Jolly Trolley vir die vakansie
Een gelukkige Maroela-leser kom in aanmerking om ʼn Jolly Trolley 4×4 Deluxe ter waarde van R3 499,00 te wen.
Bekendstelling: BMW R 12 nineT en R 12
Daar is nou twee modelle beskikbaar, naamlik die R 12 nineT en die R 12. Eersgenoemde sit die nineT-bloedlyn voort, maar die R 12 word bemark as ’n “cruiser”.
Video: Propvol program, maar Natasha wil altyd nederig bly
Maroela Media het by Natasha Joubert gaan inloer om uit te vind wat haar jaar as Mej. SA se hoogtepunte, uitdagings en haar opwindende beursprojek is.
Roman soek na antwoorde in onsekere tye
Jeanette Ferreira skryf in die fynste besonderhede oor die Laeveld, die natuur, die flora, fauna en geskiedenis van die plek waar sy grootgeword het.