Maria Clarke sê haar voormalige skoonseun het nooit eers berou getoon nadat hy haar dogter wreed vermoor het nie.
Soekresultate vir: angelique clarke
20 jaar vir eggenoot wat vrou wreed vermoor
Carl Abrahams het sy vrou, Angelique, destyds ten aanskoue van hul jong seun verwurg.
Hof bevind hy het vervreemde vrou vermoor
Carl Joe Abrahams en Angelique was ten tyde van die moord van bed en tafel geskei.
Ma woedend oor dogter se ‘moordenaar’ borgtog kry, kind mag sien
“Pres. [Cyril] Ramaphosa het hier in my huis gesit en vir my gesê hy sal nie borgtog kry nie en dat hy in die tronk sal bly.”
Vermoorde se ma aan Ramaphosa: ‘Jy het belowe’
“Ek hoop net so, want die stelsel het haar reeds gefaal voor haar dood.”
Ma sterf ná aanval, verkragting by huis in Oos-Londen
Hy het glo die seuntjie beveel om na ʼn slaapkamer te gaan en ʼn kombers oor sy kop te trek, omdat hy “vir mamma moet doodmaak”.