Dít is wat boekwurms in Februarie gelees het

Argieffoto (Foto: Christin Hume/Unsplash)

Die Afrikaanse boekemark se fiksie-, niefiksie- en kinderboeke bied ʼn groot verskeidenheid van leesstof aan boekwurms. Voeg hierby tientalle resensies, lesersindrukke en skrywersonderhoude wat in die media verskyn, en dit is te verstane dat lesers soms kopkrap oor hul leeslyste en boekaankope.

Graffiti Boeke het pas ʼn topverkoperlys vir Februarie bekendgemaak. As jy dus nog wonder wat om nou te lees, behoort dié lys jou te help.

Algeheel

  1. Sy is myne deur Francine Rivers (CUM Uitgewers)
  2. Willem Pretorius, iewers, êrens deur Willem Pretorius (Protea Boekhuis)
  3. Droomboom deur Marie Spruyt (Lapa Uitgewers)
  4. Huiskos deur Herman Lensing (Penguin Random House)
  5. Vlam deur Sidney Gilroy (NB-Uitgewers)
  6. Ryk brein, arm brein deur Kobus Neethling (Kejafa)
  7. Vlug deur Wilna Adriaanse (NB-Uitgewers)
  8. Kry vir jou deur Francois Bloemhof (Lapa Uitgewers)
  9. Spioenmeesters deur Henning van Aswegen (Kraal Uitgewers)
  10. As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies (NB-Uitgewers)

Fiksie

  1. Sy is myne deur Francine Rivers (CUM Uitgewers)
  2. Droomboom deur Marie Spruyt (Lapa Uitgewers)
  3. Vlam deur Sidney Gilroy (NB-Uitgewers)
  4. Vlug deur Wilna Adriaanse (NB-Uitgewers)
  5. Kry vir jou deur Francois Bloemhof (Lapa Uitgewers)
  6. In die tyd van die gif deur Dana Snyman (NB-Uitgewers)
  7. As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies (NB-Uitgewers)
  8. Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert (Luca)
  9. Die waarde van stil bure deur Zelda Nel Bezuidenhout (Kwela)
  10. Grootgeluk deur Jan van Tonder (NB-Uitgewers)

Niefiksie

  1. Willem Pretorius, iewers, êrens deur Willem Pretorius (Protea Boekhuis)
  2. Huiskos deur Herman Lensing (Penguin Random House)
  3. Ryk brein, arm brein deur Kobus Neethling (Kejafa)
  4. Spioenmeesters deur Henning van Aswegen (Kraal Uitgewers)
  5. Kruisvuur deur De Wet Potgieter
  6. Retoervloot – Kaapstad en die VOC In 1713 deur Dan Sleigh (NB-Uitgewers)
  7. Van Humpata tot Upingtonia deur Nicol Stassen (Protea Boekhuis)
  8. Nêrens veilig – Twee eeue van Suid-Afrikaanse rampe deur Chris Schoeman (Protea Boekhuis)
  9. Antoinette sê deur Antoinette Pienaar (Naledi Uitgewers)
  10. ʼn Palet vol vreugde deur Aletté-Johanni Winckler (NB-Uitgewers)

Kinderboeke

  1. Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes deur Philip de Vos en Piet Grobler (Lapa Uitgewers)
  2. Ben gaan skool toe deur Zuléka Smith (Luca)
  3. Die Krimpvarkies – Skoenlappers deur Steve Wilson
  4. Leer my lees Vlak R Tippie Boekpak deur José Palmer en Reinette Lombard
  5. Albertus die jakkalsie 02: Die verjaarsdagverrassing deur Aline de Petigny
  6. Albertus die jakkalsie 03: ʼn Dag op die plaas deur Aline de Petigny
  7. Leer my lees Vlak 5 Tippie boekpak deur Jose Palmer en Reinette Lombard
  8. Die Krimpvarkies – Drukkies deur Steve Wilson
  9. In die Kliptyd: Ek, Petoet deur Rebecca Lisle
  10. Jock van die bosveld en ander ware dierestories deur Wendy Maartens

Romanza (Lapa Uitgewers)

  1. Meer as net ʼn nag deur Dina Botha
  2. Soeter as tjoklits deur Lizelle von Wielligh
  3. Die hart soek wat hy soek deur René van Zyl
  4. In die naam van liefde deur Frenette van Wyk
  5. Kleur en karamel deur Analize Viljoen
  6. Paradiso deur Elize Davies
  7. Maanengel deur Wilreza Smit-Theron
  8. Tweede kans op liefde deur Elza Rademeyer
  9. Veilige tuiskoms by jou deur Magda Schmidt
  10. ʼn Man in my Kerskous deur Madelie Human

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.