“Dit is ʼn jare lange droom wat waar geword het.”
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Foto’s: 22 m lange sluier vir aktrise en popster se troue
Ses mense moes help om die sluier te dra terwyl die bruid na die kansel gestap het.
Resep: Gevulde hoenderborsies en suurkool
ʼn Heerlike ligte ete.
Geldwenke vir die Desembervakansie
“Alles is duurder in Desember en mense raak dikwels roekeloos met hul besteding. Onthou, Januarie lê voor en dis altyd ’n lang en rowwe maand met baie uitgawes.”
Resep: Vrugtekoek
Maak solank jou vrugtekoeke en laat dit staan tot Kersfees.
14-jarige vereer ná hy pa help tydens rooftog
“Toe Matthew agterkom dat sy pa geskiet is, het hy die mans gekonfronteer en hulle gesmeek om op te hou skiet.”
SA se top-sangers in gratis Kerskonsert te sien
Toegang is gratis, maar diegene wat Carols by Candlelight bywoon word aangemoedig om ’n speelding te skenk wat aan uitgesoekte liefdadigheidsorganisasies geskenk sal word.
Dana Winner kom weer SA toe
“Suid-Afrika was deur al die jare so ’n belangrike deel van my loopbaan en persoonlike lewe. Julle het nog altyd ’n spesiale plek in my hart.”
Resep: Kiwi-melklollies
Dié lollies is yskoud en perfek vir die somervakansie.
‘Boer soek ʼn vrou’: Húlle gaan huis toe
Na ʼn paar dae op die onderskeie boere se plase, moes die boere een van die drie deelnemers huis toe stuur.
Resep-video: Keurige kaasbal
Hierdie kaasbal is perfek vir wanneer jy ʼn klomp mense onthaal. Genoeg vir sowat 20 mense Bestanddele 2 x 230 g-houers roomkaas 100 g gedroogde…
Foto’s: Hiér is die beste strande in die wêreld
Drie strande in Suid-Afrika pronk ook op dié lys van die 50 beste strande in die wêreld.
Hou só by die drag-voorskrifte vir funksies
Daar is vyf algemene kategorieë vir kleredrag. Lees hier wat jy by elkeen kan en nie kan aantrek nie.
Resep: Fyn en groen kraakslaai
“Fyn, fyn, fyn is die geheim”
Video: Burre wil mense weer laat glo
“As ons in die liewe Vader glo en in mekaar glo, dan kan ons die droogte oorwin.”
Resep: Basiese mayonnaise
Dit is makliker as wat jy dink!
Skermswewers wil kinders se drome waar maak
“Baie van die kinders se omstandighede is van so ʼn aard dat hul ouers nie vir hulle daardie drome kan waar maak nie. Dis hoekom óns dit wil doen.”
Resep: Amasi-beskuit
Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos saam met ʼn stukkie beskuit nie.
Bly só veilig tydens jou matriekvakansie
“Die werklikheid is dat matrieks partytjie gaan hou. Kom ons moedig hulle aan om dit so verantwoordelik moontlik te doen.”
Mej. SA vat dié geskenk na Mej. Heelal
Green wou wys dat die Wes-Kaap oop is vir handel. Die halssnoer sal opgeveil word en die geld sal vir liefdadigheid gaan.”