Hierdie jelliering is maklik om te maak en perfek vir Kersfees.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Beveilig jou huis só dié vakansie
“Ons het almal ʼn lang en moeilike jaar agter die rug en dit is normaal om te wil ontspan en af te skakel. Maar ongelukkig is dít presies wat opportunistiese misdadigers wil hê.”
Resep-video: Kolskoot-kersballe
Hierdie mini-oliebolle is nes die wat jy in die winkels koop, maar lekkerder en varser!
Mej. SA skud vere reg vir Heelal-kroon
Green se bloukraanvoëlkostuum het gemengde kommentaar op sosiale media ontvang. Kyk hier na die uitrusting.
Vier Voortrekkermonument se 80ste verjaardag met wedloop
ʼn Halfmarathon, ʼn 10 km-wedloop en ’n 5 km-pretdraf word aangebied.
Resep: Kraakvel-geelstert
Lynvissery is ʼn relatief geselekteerde manier van visvang wat nie veel van ʼn impak op die mariene omgewing het nie.
Gesogte prys vir SA in Mej. Wêreld-kompetisie
“Dít is net ʼn herinnering dat die wêreld ons sal liefhê en aanvaar vir wie ons is wanneer ons net eie aan onsself bly.”
Vrou gryp ‘tweede kans’ ná gru-ongeluk
“My ma het gesê ek kan nie net op ʼn hopie sit oor wat gebeur het nie, ek moet aangaan met my lewe. Dis tóé dat ek begin hardloop het.”
2018 se hoogste betaalde vrouekunstenaars
Nadat sy in 2017 negende op dié lys was, het sy nou die eerste plek ingeneem met die $83 miljoen wat dié popster in 2018 gemaak het.
Resep: Suurlemoenmeringuetert
Daar is min goed so lekker soos ʼn vars gebakte tert om jou mond te laat water.
Afrikaanse Taalraad vereer taalvoorstanders
Dié toekennings vereer mense wat Afrikaans in verskeie taalfunksies aktief bevorder, beskerm of die sprekers deur Afrikaans bemagtig.
Resep: Steak-en-tamatie-gebak
Dít is ʼn heerlike manier om oorskietvleis te gebruik.
Beste restaurante in die land aangewys
Vir die eerste keer sedert 2012 is daar ’n nuwe wenner op die lys.
Sorg só vir jou vel en hare dié somervakansie
Hannon Bothma gee wenke om jou hare en vel te beskerm. Staan ‘n kans om ʼn Hannon-geskenkpak ter waarde van R3 000 te wen!
Resep: Kerrievis-frikkadelle met appelkoossous
Maak hierdie gereg om jou Maandag op te kikker.
Moenie ’n slagoffer van identiteitsdiefstal wees nie
“Die vakansie bied ʼn groot geleentheid vir identiteitsdiewe. Kopers is haastig om inkopies te doen en hulle doen ook meer transaksies as gewoonlik. Winkels is ook voller.”
Gróót mode-studiebeurse toegeken
Die waarde van die beurse is R380 000 en sluit persoonlike mentorskap en internskap by Gert-Johan Coetzee se ateljees in Johannesburg in.
Resep-video: Feestelike koekierol
Dié koekies kan jy nóú al voorberei sodat jy dit in die vakansie net in die oond kan gooi. Lewer sowat 26 koekies Bestanddele ¾…
Hap saam met Lochner: Boere-burger
Hierdie burger maak jy sonder brood!
Teenstroperhond oorleef leeu-aanval
“Die mense wat by haar was, het ʼn bakleiery in die bosse gehoor en gesien ʼn leeu het haar beetgekry.”