“Min mense weet eintlik dat ek blind is nadat ek op die verhoog was.”
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Resep: Pralienterrien
Hierdie nagereg lýk dalk deftig, maar dit is baie maklik!
TV-kokkedoor ‘vier die lewe’ ná moeilike jare
Hy het in die afgelope paar jaar sy restaurant weens bankrotskap gesluit, deur ʼn egskeiding gegaan én hy was in ʼn ernstige motorongeluk.
Video: Paarl-juffrou se oulike plan om kinders veilig te laat voel
“Ek wil hê daar moet ʼn goeie verhouding tussen my en die kinders wees, want sonder ʼn verhouding kan leer nie plaasvind nie. Die kinders moet my vertrou sodat as hulle iets nie verstaan nie, hulle die vrymoedigheid het om my te kom vra.”
Resep: Blitskoek met suurlemoenversiersel
Hierdie koek is gepas vir enige geleentheid. Lewer een groot oondpankoek Bestanddele KOEK 375 ml suiker 250 ml sagte botter 10 ml vanieljegeursel 4 eiers…
Sy neem die stryd op vir lang vroue
“Ek is baie dankbaar dat die behoeftes van die voller figuur en die petite figuur in ag geneem word, maar êrens langs die pad is die behoeftes van die langer vrou vergeet!”
Video: Verhoed só dat jou avokado’s verbruin
In hierdie video word verskeie strategieë getoets wat jou avokado se verbruining glo vertraag.
Alternatief is Groot ‘is die nuwe jool’
“Van die grootste musiekmakers in die alternatiewe mark gaan almal saam op een verhoog wees. Konsertgangers kan uitsien na kunstenaars soos Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Jan Blohm en Early B.”
Kylie-foto op Instagram onttroon
Kylie Jenner se baba-aankondiging het vir amper ʼn jaar lank die top-posisie op Instagram behou as die foto wat die meeste trefslae nóg op dié sosialemediaplatform gekry het, maar Jenner is pas deur ʼn onverwagse wenner onttroon.
Resep: Beste hoenderpastei
Almal is mos lief vir ʼn heerlike hoenderpastei!
Gogga-roomys nou in SA
Dié roomys kom in drie verskillende geure: donkersjokolade, grondboontjiebotter en chai latté.
Resep-video: Knoffel-broodjiebakkies
Knoffel, spek en kaas is die perfekte kombinasie vir jou volgende braai!
R45 miljoen-huis vir Meghan en Harry voor baba se koms
Dié kothuis was ʼn geskenk aan die egpaar van koningin Elizabeth af.
Resep: Gevulde rissies
ʼn Heerlike vegetariese dis.
Hap saam met Lochner: Umami-bomme
Kyk wat maak Lochner de Kock dié week.
Hoë bloeddruk? Hier is raad
Hoë bloeddruk word as ’n stille moordenaar beskou omdat daar bykans geen simptome of tekens is om te wys dat ʼn persoon hoë bloeddruk het nie.
Jong onnie se droom om klas te gee bewaarheid
“Sy het eers na haar laaste eksamen reeds geskryf was, gehoor dat die gelde nie deur die beurs gedek sal word nie.”
25-jarige se lewenslesse ná jaar sonder nuwe klere
“Ek het besef menslike besittings moet nie definieer wie jy is nie, dit bepaal nie jou geluk of skoonheid nie. Kyk binne jouself en laat dít definieer hoe gelukkig jy is.”
Resep: Blitsvinnige mini-eier-wraps
Wraps (tortilla-voupakkies) is ʼn basiese bestanddeel wat heelwat mense op ʼn laekoolhidraatdieet verkies. Gelukkig is eiers so veelsydig en gesond dat dit blitsvinnig as ʼn plaasvervanger voorgesit kan word.
Dié SA woorde nou in Oxford-woordeboek
“Deurmekaar”, “howzit” en “eina” is almal in dié woordeboek opgeneem.