Die huis se sitkamermuur het ook omgeval.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Beurtkrag weer Sondagaand ingestel
Eskom sê die veranderinge in die beurtkragskedule is wisselvallig weens die afwesigheid van ʼn buffer wat gewoonlik verskaf word deur diesel-kragopwekking en eenhede wat onklaar raak.
21 paramedici in Limpopo afgedank
Die departement van gesondheid in Limpopo het bevestig dat hy 21 nooddiensbeamptes afgedank het.
Musikant dood in skietery by Woodmead
Die motief vir die skietery is nog nie bekend nie.
Vrou sterf in fratsongeluk by Kaapstad-winkel
ʼn 41-jarige vrou is Donderdag oorlede in ʼn fratsongeluk by ʼn skryfbehoeftewinkel by die Tygervallei-winkelsentrum in Kaapstad.
FAK steek hand op om Bloem-erfenis te red
Daar was 18 bronsplate op die senotaaf waarop die name van soldate uit die Eerste Wêreldoorlog verskyn het.
52 jaar vir renosterstroper
“Dit is ʼn yslike triomf vir die werk van ons toegewyde wildbewaarders. Hulle werk onverpoosd om seker te maak dat stropers aangekeer en vervolg word.”
Malema se tyd is verstreke; MRK moet nou hof toe
“Malema en die EFF het dit duidelik gemaak dat hulle nie hulself aan die MRK se eise steur nie, dus het die MRK nou ’n plig om hul belofte na te kom.”
Swerm bye sak toe op partytjie in Vanderbijlpark
Verskeie mense is beseer ná ʼn swerm bye Saterdag op ʼn partytjievenue in Vanderbijlpark toegesak het.
Beurtkrag opgehef (vir eers)
Beurtkrag sal na verwagting om 17:00 weer ingestel word.
Nog drie aangekeer oor moord op Duitse toeris
Die polisie in Mpumalanga het ‘n verdere deurbraak gemaak in die ondersoek na die moord op die Duitse toeris, Jörg Schnarr.
Klagtes teen De Lille oor riool in Odendaalsrus
Riool het soms in die fasiliteit teruggevloei. Dit het langdurige omgewingskade aangerig vir die omliggende gebiede en die varswaterstrome besoedel.
Gedig: laat woorde die laaste sê hê (‘n pleitskrif in vyf dele)
“Grote God van my voordigters, van Cussons en Cloete en Krog, neem in hemelsnaam dié mosterdsaad en seën dit met sonskyn en reën.”
Hiér is jou Afrikaanse Desember-kykgenot
fliekNET sal van 16 Desember 2022 tot 15 Januarie op DStv-kanaal 149 kuier.
Vrou geskors ná ‘rassevoorval’ met klant
ʼn Jong vrou wat by ʼn bekende hardewaremaatskappy in Centurion werksaam is, is Donderdag geskors nadat sy ʼn klag van crimen injuria teen ʼn klant gelê het.
Man suur oor hy net lekkergoed kry vir ʼn tjek van miljoene
Die man het ʼn slegte smaak in sy mond oor ʼn maatskappy se reaksie op sy gebaar.
Boek: Elsabé Welman se ‘Ontfrommel’
Niks kan die booswig Pete Scony van sy vergeldingsplanne laat afsien nie.
Resep-video: Boeretroos-yskastert
Hierdie boeretroos-yskastert is ongelooflik maklik om te maak, met slegs vyf bestanddele, en sal jou mond behoorlik laat water.
Pasop vir die bobbejane by Bettysbaai
Inwoners in Bettysbaai in die Wes-Kaap sal gewaarsku word sodra ʼn trop bobbejane die woongebied betree.
Charlize uitstekende aktrise, maar swak ingelig oor haar moedertaal
“Charlize kan eerder oorweeg om in Suid-Afrika in ʼn rolprent in haar eie taal te kom speel synde rolprente met byskrifte in Engels se gewildheid toeneem en ook begin om mee te ding vir Oscars.”