Woord: Paddaslagter Betekenis: ʼn Mes wat baie stomp is.
14 Augustus 2011
Waar kom die woord vandaan? Woord: Balustrade Betekenis: Borsleuning by ʼn trap, balkon. Uit watter taal is die woord ontleen? a) Grieks b) Duits c)…
13 Augustus 2011
Woord: Swalk Betekenis: Rondswerf: Op see swalk. Drentel: Sy swalk heen en weer die straat af. Van plek tot plek swalk sonder werk.
9 Augustus 2011
Waar kom die woord vandaan? Woord: Melodrama Betekenis: Sensasionele toneelstuk waarin handeling en intrige belangriker is as karaktertekening, wat daarop bereken is om sterk gevoelens…
8 Augustus 2011
Wat is jou gunsteling woord in Afrikaans?
7 Augustus 2011
Woord: Plets Betekenis: Met ʼn plat hou slaan, of in vloeistof neerval, -plof: Die water op die vloer, die klip op die dam laat plets….
6 Augustus 2011
Idioom: ʼn Twisappel Betekenis: ʼn Geskilpunt Waar kom dit vandaan? Ontleen aan die Griekse mitologie: die goue appel wat die godin van twis en tweedrag,…
5 Augustus 2011
Woord: Vaam Betekenis: (skeepvaart) Lengtemaat, die lengte van die uitgestrekte arms, ongeveer 1,8 m: Tien vaam diep.
4 Augustus 2011
Het jy geweet? Die uitdrukking die man in die straat is ʼn Anglisisme. In suiwer Afrikaans word die gewone mens of Jan Alleman eerder gebruik….
3 Augustus 2011
Idioom: Lood swaai Betekenis: Jou plig versuim of probeer ontduik, veral van werk gesê Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking kom uit die dae voordat…
2 Augustus 2011
Woord: Larie Betekenis: Onsin, kaf. Daardie man praat pure larie.
1 Augustus 2011
Het jy geweet? Die verskil tussen die meervoudsvorme manne en mans is nie presies af te baken nie. Normaalweg dui mans die neutrale gebruik aan:…
30 Julie 2011
Woord: Lapsus Betekenis: Vergissing, fout: Lapsus linguae, verspreking.
29 Julie 2011
Help ons om ʼn nuwe woord in Afrikaans te skep! Waarmee sou jy piercings vertaal? (Piercings verwys hier na iemand wat op verskillende (ongewone) plekke…
27 Julie 2011
Het jy geweet? Daar word dikwels gewaarsku teen die gebruik van mag in plaas van kan as sou mag ʼn oorname van Engels may wees;…
26 Julie 2011
Woord: Kwispel Betekenis: Heen en weer beweeg – veral gesê van ʼn hondestert. ʼn Mens kan ook verwys na ʼn kwispelstert: Die hond kwispelstert voor…
21 Julie 2011
Idioom:
Iets is agter die drilsaal