Idioom:
Mooiweer speel met iemand
23 September 2011
Het jy geweet?
Volgende, soos aanstaande, kan soms verwarrend wees (anders as eerskomende): Volgende Woensdag kan beteken “eerskomende Woensdag” of “die Woensdag van die week wat volg” as die spreker bv. op ʼn Maandag of Dinsdag praat.
22 September 2011
Woord:
Ambraal
21 September 2011
Idioom:
ʼn Moordkuil van jou hart maak
20 September 2011
Het jy geweet?
Dit blyk of (asof) is ʼn kontaminasievorm van dit lyk (as)of en dit blyk dat.
19 September 2011
Wat is jou mening oor die gebruik van Afrikaans in rekenaarterminologie?
18 September 2011
Woord:
Luikrugmotor
17 September 2011
Idioom:
Daar is ʼn tyd van kom en ʼn tyd van gaan
16 September 2011
Het jy geweet?
Die vorm die besluit lees soos volg in plaas van die besluit lui soos volg word as ʼn Anglisisme beskou en moet liefs vermy word.
15 September 2011
Woord:
Kuierkoop
14 September 2011
Waar kom die woord vandaan?
13 September 2011
Woord:
Kriewelkrappers
12 September 2011
Idioom:
ʼn Witbroodjie
11 September 2011
Het jy geweet?
Graduandus word gebruik om na iemand te verwys wat op die punt staan om ʼn akademiese graad te ontvang
10 September 2011
Idioom:
Iemand wol oor die oë trek
9 September 2011
Waar kom die woord vandaan?
8 September 2011
Wat is jou gunsteling gesegde in Afrikaans?
7 September 2011
Woord:
Haaihoei ook hoe(i)haai
6 September 2011
Idioom:
Witvoetjie soek
5 September 2011
Woord:
Biggel